Ons Winkel Bronkhorstspruit

Ons Winkel Bronkhorstspruit Ons Winkel - the charity thrift shops of the trusted South African NPO Solidarity Helping Hand with outlets all over SA. Beskerm jouself.

The shops accept and resell any donation to fund various community upliftment projects and study aid for students in need. Welkom by Solidariteit Helpende Hand se amptelike Facebook-blad. Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie wat fokus op die opheffing van gemeenskappe deur maatskaplik-gebaseerde gemeenskapsontwikkeling vir die volgende kwesbare groepe:
• Kinders
• Gesinne
• Persone met

gestremdhede
• Ouer persone
Dít realiseer deur ’n verskeidenheid van projekte en programme wat in die onderskeie streke van stapel gestuur word. Ons waardes is in lyn met Facebook se gemeenskapswaardes Jy is welkom om jou opinie te lug, maar indien jy kru taal, rassistiese uitlatings of enige onvanpaste kommentaar lewer wat teen ons en Facebook se gemeenskapswaardes is, sal jy van die blad verban word. Solidariteit Helpende Hand se gemeenskapswaardes is soos volg:
1) Privaatheid en persoonlike veiligheid: ons ag die privaatheid van ons verbruikers, veral van begunstigdes, hoog. Geen inligting van enige persoon wat hulp versoek, sal aan die publiek bekend gemaak word nie. Dit sluit die identiteit en besonderhede oor alle aansoeke/versoeke via digitale media in. Die veiligheid van ons verbruikers is van kardinale belang. Geen boeliegedrag, teistering, intimidering of pespos sal geduld word nie. Wees versigtig oor watter persoonlike inligting jy aanlyn deel. Gevolglik word geen hulpversoeke op kommentaar in plasings of via ʼn derdepartyboodskap op ons blad toegelaat nie.

2) Verantwoordelike en etiese optrede: daar mag onder geen omstandighede enige wanvoorstelling van enige instansie of persoon gemaak word nie. Alle kommentaar moet volgens die visie en missie van Helpende Hand wees.

3) Eer verskille en toon respek vir ander se menings: toon begrip vir ander se demografie, kultuur, geslag, ras, kleur, geloof, godsdiens, etnisiteit, seksuele oriëntasie, geslagsidentiteit, nasionale oorsprong, burgerskap, ongeskiktheid of huwelikstatus.

4) Kommentaar/inhoud oor die volgende onderwerpe is streng verbode:
- Haatspraak teenoor enige instansie of individu
- Negatiewe kommentaar teenoor ander werknemers of teenoor Helpende Hand
- Aanhitsing tot geweld
- Rassisme
- Seksisme
- Laster
- Kru taalgebruik
- Ander aanstootlike inhoud
- Pornografiese materiaal of kommentaar
- Strooipos of bemarking van jou produk of diens

5) Beskerm ons kinders: Geen foto’s van kinders mag deur derdepartye in Solidariteit Helpende Hand se kommentaarafdeling geplaas, of via ’n persoonlike boodskap aan ons versprei word nie. Solidariteit Helpende Hand vervul nié die volgende funksies nie:
Statutêre maatskaplike dienste:
Helpende Hand beskik nie oor die mandaat om enige vorm van statutêre maatskaplike diens te kan lewer nie, naamlik die beveiliging van kinders en enige ander optrede kragtens die Kinderwet (No. 38 van 2005). Die Afdeling Maatskaplikewerkdienste is egter bevoeg om raad en leiding oor die verskillende statutêre prosesse kragtens die bogenoemde wet te verskaf en persone na geregistreerde kinderbeskermingsorganisasies te verwys. Finansiële bystand:
Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie en kan dus nie finansiële bystand bied nie. Dit sluit onder andere die volgende uitgawes in:
 Verbands- of huuronkostes
 Elektrisiteitsrekeninge
 Herstelkostes aan wonings
 Trek- of reisonkostes
 Finansiële ondersteuning in terme van mediese aangeleenthede
 Begrafnisdienste
 Borgskappe

Behuising:
Helpende Hand beskik nie oor enige behuising nie. Die maatskaplike werker kan egter, waar moontlik, kontakbesonderhede van skuilings en ander hulpbronne voorsien, maar dit is die persoon se eie verantwoordelikheid om die betrokke hulpbronne te kontak.

Kragdag 2026!!Ons is oop en reg vir hierdie naweek! Kom maak n draai en sien watse winskopies ons op die rakke het! Krag...
06/08/2026

Kragdag 2026!!

Ons is oop en reg vir hierdie naweek!

Kom maak n draai en sien watse winskopies ons op die rakke het!

KragDag

Ons Winkel Bronkhorstspruit is nou ‘n The Courier Guy aflaai en optel punt! Ons is gereed om jou pakkie in n veilige omg...
04/08/2026

Ons Winkel Bronkhorstspruit is nou ‘n The Courier Guy aflaai en optel punt!

Ons is gereed om jou pakkie in n veilige omgewing te ontvang.

65 Lanham Straat

📞 067 090 9996

Sien julle by Kragdag!
30/07/2026

Sien julle by Kragdag!

Kom kuier saam met Solidariteit Helpende Hand by KragDag 2026!

6-8 Augustus
Diamantvallei Landgoed

Kom besoek die volgende Helpende Hand stalletjies:

Solidariteit Helpende Hand
Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut
Solidariteit Helpende Hand Ons Plek Kleinfontein
Ons Winkel Bronkhorstspruit

Koop jou kaartjie hier: https://www.kragdag.co.za/besoeker/kaartjies

Sien jou daar!

Nou beskikbaar by Ons Winkel Bronkies! Vis Tanks R250 elkHamster Hok R15063 Lanham Straat067 090 9996
15/07/2026

Nou beskikbaar by Ons Winkel Bronkies!

Vis Tanks R250 elk
Hamster Hok R150

63 Lanham Straat
067 090 9996

WINTER SALE – NOW ONLoads of NEW stock unpacked!25% OFF ALL Clothing* Jackets* Shoes* Tops* Pants* Jerseys* UnderwearLoa...
13/07/2026

WINTER SALE – NOW ON

Loads of NEW stock unpacked!

25% OFF ALL Clothing

* Jackets
* Shoes
* Tops
* Pants
* Jerseys
* Underwear

Loads of kids’ clothing has also arrived!

25% OFF ALL Kids’ Clothing

Our Winter Sale is on! Get 25% discount on ALL clothing items @ Ons Winkel Bronkhorstspruit!Including: Jackets, Jerseys,...
13/07/2026

Our Winter Sale is on!

Get 25% discount on ALL clothing items @ Ons Winkel Bronkhorstspruit!

Including:
Jackets, Jerseys, Tops, Pants, Scarfs, Beanies and ALL kids clothing!

63 Lanham Street
Bronkhorstspruit

•🚨🔥 50% AFSLAG UITVERKOPING! 🔥🚨💃 Dames, hierdie een is vir julle!�Geniet 50% AFSLAG op ALLE damesklere�❌ Jasse en truie ...
09/07/2026

•🚨🔥 50% AFSLAG UITVERKOPING! 🔥🚨
💃 Dames, hierdie een is vir julle!�Geniet 50% AFSLAG op ALLE damesklere�❌ Jasse en truie uitgesluit.
👔 Mans, ons het julle ook gedek!�Kry 50% AFSLAG op mans langmou knoophemde!
✨ Kwaliteit klere teen ongelooflike pryse!�✨ Beperkte voorraad – moenie uitmis nie!
🏃‍♀️ Kom loer gerus in voordat alles uitverkoop is!
📍 Ons Winkel�65 Lanhamstraat, Erasmus, Bronkhorstspruit
🧡 Groot winskopies. Groot kwaliteit. Groot besparings. 💙

•🚨🔥 50% OFF SALE! 🔥🚨

💃 Ladies, this one’s for you!
Enjoy 50% OFF ALL Ladies’ Clothing
❌ Excludes jackets and jerseys.

👔 Gentlemen, we’ve got you covered too!
Get 50% OFF Men’s Long-Sleeve Button Shirts!

✨ Quality clothing at unbeatable prices!
✨ Limited stock – don’t miss out!

🏃‍♀️ Hurry in before everything is gone!

📍 Ons Winkel
65 Lanham Street, Erasmus, Bronkhorstspruit

🧡 Great bargains. Great quality. Great savings. 💙

👶🍼 50% AFSLAG op Babaklere! 🍼👶 Geldig tot 11 Julie!Moenie hierdie ongelooflike spesiale aanbod misloop nie! Gee jou klei...
07/07/2026

👶🍼 50% AFSLAG op Babaklere! 🍼👶 Geldig tot 11 Julie!
Moenie hierdie ongelooflike spesiale aanbod misloop nie! Gee jou kleinding die gemak en styl wat hulle verdien, terwyl jy groot bespaar. Van oulike alledaagse uitrustings tot sagte, gemaklike noodsaaklikhede – nou is die perfekte tyd om inkopies te doen. Kom besoek Ons Winkel vandag en geniet 50% AFSLAG op alle babaklere vir ’n beperkte tyd. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom! 💙🧡
📍 65 Lanhamstraat, Erasmus, Bronkhorstspruit.

👶🍼 50% OFF Baby Clothing! 🍼Valid until 11 July👶 Don’t miss out on this amazing deal! Give your little one the comfort and style they deserve while saving big. From adorable everyday outfits to cozy essentials, now is the perfect time to shop. Visit Ons Winkel today and enjoy 50% OFF all baby clothing for a limited time. We can’t wait to see you! 💙🧡
📍 65 Lanham Street , Erasmus , Bronkhorstspruit.

Jou oud is ons goud!Ons Winkel Bronkies verteenwoordig die Ons Winkels by KragDag weer die jaar! Soos laasjaar wil ons w...
03/07/2026

Jou oud is ons goud!

Ons Winkel Bronkies verteenwoordig die Ons Winkels by KragDag weer die jaar!

Soos laasjaar wil ons weer n SPOG stalletjie hê!

Help ons deur te te skenk, items wat jy nie meer gebruik of plek voor het nie!

Huisware, kombuisware, jou kinders se oortollige speelgoed of oudhede.

Dis so maklik soos in n boksie pak en aflaai by Ons Winkel Bronkies 63 Lanham Straat.

📞Melouise
067 090 9996

Beds Beds Beds!!! Only at Ons Winkel Bronkies! 63 Lanham Street
01/07/2026

Beds Beds Beds!!!

Only at Ons Winkel Bronkies!

63 Lanham Street

Address

Bronkhorstspruit
1020

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30
Saturday 08:30 - 12:00

Telephone

+27768529845

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Bronkhorstspruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ons Winkel Bronkhorstspruit:

Shortcuts

Share