Ek en jy

Ek en jy "ek en jy" is unieke handgemaakte geskenkies wat liefde uit my huis na joune bring.

N bunny ballet backpack, foxy backpack en paar voorskootjies later. Koa speel model vir my.
30/05/2022

N bunny ballet backpack, foxy backpack en paar voorskootjies later. Koa speel model vir my.

Ek en jy stal vandag uit by The Goodshed Mosselbaai. Kom se vir Jacques hallo 😁
24/12/2021

Ek en jy stal vandag uit by The Goodshed Mosselbaai. Kom se vir Jacques hallo 😁

Hussie Billy en kleine Luca gaan verseker stewige pret avonture saam beleef. ❤️
05/12/2021

Hussie Billy en kleine Luca gaan verseker stewige pret avonture saam beleef. ❤️

https://www.facebook.com/vlooimark/Die husse en kie kuier more 23 Oktober by die Goods Shed mark in Mosselbaai vanaf 08h...
22/10/2021

https://www.facebook.com/vlooimark/

Die husse en kie kuier more 23 Oktober by die Goods Shed mark in Mosselbaai vanaf 08h00 tot 14h00 . Kom se vir ons hallo! 😁

Ons Tribe members was baie stil die afgelope tyd, en die rede was..... Die "Ek en jy" tribe members is nou woonagtig en ...
06/10/2021

Ons Tribe members was baie stil die afgelope tyd, en die rede was..... Die "Ek en jy" tribe members is nou woonagtig en beskikbaar in Mosselbaai en omliggende areas. Opwinding is groot 😁

Bubblebum looking forward to meeting his lifelong buddy. Pm me for price, drop off can be arranged.
24/09/2021

Bubblebum looking forward to meeting his lifelong buddy. Pm me for price, drop off can be arranged.

Die Ek en jy 'tribemembers' gaan hier kuier die naweek. In die "Christmas in July - spirit" is my pryse aangepas, moet n...
30/07/2021

Die Ek en jy 'tribemembers' gaan hier kuier die naweek. In die "Christmas in July - spirit" is my pryse aangepas, moet nie uitmis nie 😉

In die tye waarin ons vandag onsself bevind, sukkel almal, maak nie saak waar in die "foodchain" jy jouself bevind nie. ...
29/07/2021

In die tye waarin ons vandag onsself bevind, sukkel almal, maak nie saak waar in die "foodchain" jy jouself bevind nie. Ek het afgelope paar maande mense se goedheid beleef wat liefde bewys op verskeie maniere. Dis inspirerend en aansteeklik.
Die Ek en jy "tribemembers" wil graag ook ons liefde deel.
Ons het dus al die unieke handgemaakte lede se pryse aangepas en ons hoop dit sal jou dus n geleentheid bied om n spesiale geskenk aan iemand spesiaal in die moeilik tyd te kan gee. So kom in die "Christmas in July-spirit" en gaan loer in by D'Area se Christmas in July mark die naweek ❤️

Aanpassing van kuierplek:Die Husse en my ander Ek en jy 'tribemembers' en ander unieke handgemaakte goedjies gaan die na...
26/07/2021

Aanpassing van kuierplek:
Die Husse en my ander Ek en jy 'tribemembers' en ander unieke handgemaakte goedjies gaan die naweek by D'Area se Christmas in July Market kuier!!!
Sien uitnodiging, baie bederfies en geskenkies.

(let wel Brackenfel Wes kerk mark is steeds aan sover, so nog n plek om te gaan snuffel vir gekenke en bederfies.)

Baba Hussie "Toetie", n toevoeging tot die ek en jy 'tribe'.  Gaan loer gerus by Dutch Haven Bistro , High Street Shoppi...
23/07/2021

Baba Hussie "Toetie", n toevoeging tot die ek en jy 'tribe'. Gaan loer gerus by Dutch Haven Bistro , High Street Shopping Village, Bella Rosa street.

Just dropped the Baby Mobile for sale at Dutch Haven Bistro  in High Street Shopping Village, Bella Rosa street and enjo...
14/07/2021

Just dropped the Baby Mobile for sale at Dutch Haven Bistro in High Street Shopping Village, Bella Rosa street and enjoying a delightful steaming cuppachino while the kids enjoy some fresh air on the jungle gym.

Baby Mobile with denim and Kudu leather charms.Hight : +/- 40 cm and width : +/- 42 cm.Price: R390
12/07/2021

Baby Mobile with denim and Kudu leather charms.
Hight : +/- 40 cm and width : +/- 42 cm.

Price: R390

Address

8 Bella Rosa Street, 1 High Street Shopping Village
Cape Town

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27828110032

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ek en jy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ek en jy:

Share