06/10/2026
M.Grey is deel van Boston Open Studios! 🤍
Ons is só opgewonde om op 4 & 5 Desember deel te wees van ons heel eerste Boston Open Studios.
Ons kan nie wag om ons spasie oop te maak, julle te ontmoet en ’n bietjie M.Grey met julle te deel nie.
📍 Boston, Bellville
📅 4 & 5 Desember 2026
Kom kuier, sê hallo en kyk waarmee ons besig was. 🤍
Scan die QR-kode om die kunstenaar-kaart te sien en ons te vind!
Ons kan nie wag om deel te wees van ons heel eerste Boston Open Studios nie. ✨