Elizna Botha Bridal & Evening wear

Elizna Botha Bridal & Evening wear After I finised high school, I went and studied at CPUT where I received my National Dilploma in Clothing Management. Ek leer soveel nuwe mense ken.

I worked in the clothing industry for a few yaers, before starting Elizna Botha Bridal and Evening wear. Ek sien myself as 'n baie bevoorregte persoon wat my droom kan uitleef en presies kan doen waarvoor ek lief is. Ek staan elke oggend op en doen 'n werk waarvan ek hou, ek sien uit na elke nuwe rok wat ek maak, elke rok is uniek, elke persoon vir wie ek 'n rok maak is uniek.

01/09/2022

Happy Spring 🌻

18/07/2022
Die talentvolle Simoné Marais MUA studeer by Alicia Buckle Hair and Make-up. Sy het die pragtige Lilian Malan se grimeri...
14/07/2022

Die talentvolle Simoné Marais MUA studeer by Alicia Buckle Hair and Make-up. Sy het die pragtige Lilian Malan se grimering gedoen vir hierdie fotosessie. Sy modelleer in een van my rokke by The Conservatory in Franschhoek en haar hare is gedoen deur Jenny V D Westhuizen.

📷 Aglow Photography

29/06/2022

🌊

Address

93 Brommersvlei Rd
Cape Town
7806

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elizna Botha Bridal & Evening wear posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share