02/06/2026
Kom skuif nader – hierdie Donderdag om 21:00 vir Bravo!
Hierdie week op Bravo!
Ons leer ken die nuweling en opkomende jong akteur, Heinrich Wentzel.
Maak ‘n draai by die KANNA-toekennings en wys jou die wenners.
En sit ‘n mode-voetjie voor by die Ferreira Couture Modevertoning.
Bravo! – hierdie Donderdag om 21:00 nét op kykNET (kanaal 144 op DSTV).
Bravo! herhalings is as volg: Sondag om 22:30, Maandag om 13:00, Dinsdag om 10:30 en Woensdag om 01:00.
Bravo! is ook op Catch Up beskikbaar.
'n Groot Shout out aan die span
Venue
Organiseerders
Ontwerpers ofe
Makeup and hair
(ook vir my eie Makeup op die dag)hair.beauty
Modelle
Fotograwe
pelser
shehaam - my linkerhand