Dialekt

Dialekt Where words count. Dinge en goed we all say! Dialekt: Nothing brings a community together better than the right T-Shirts!

Dialekt.co.za is based in Centurion, Gauteng, South Africa. At Dialekt.co.za we strive to bring you the best quality in custom apparel. Orders can be done at the Dialekt.co.za online store or via e-mail.

📢 30% AF op alle warm tops 📢Kry joune NOU voor dit te laat is!
16/08/2024

📢 30% AF op alle warm tops 📢
Kry joune NOU voor dit te laat is!

Bring sommer die hele familie vir ‘n lekker uitstappie!Sien julle daar!!
20/03/2024

Bring sommer die hele familie vir ‘n lekker uitstappie!

Sien julle daar!!

21/01/2024

Hulle weet nou wat ons weet!!

Welgedaan, Dricus!

15/12/2023

Dankie, bok! Dis naweek 🥳

Jou heel laaste kans dié naweek vir daardie laaste minuut geskenk by Busstop7 Open air market.

Of kom maak ‘n draai by Pretoria Boeremark se aandmark vanaf 16:00-21:00. Sien julle daar!

Lekker vroeg uit die vere by Pretoria BoeremarkKom maak ‘n draai en sê hello vir jou nuwe gunsteling t-hemp!
02/12/2023

Lekker vroeg uit die vere by Pretoria Boeremark

Kom maak ‘n draai en sê hello vir jou nuwe gunsteling t-hemp!

Kom kry n lekker sê ding of maak reg vir Kersfees geskenke 😄
02/11/2023

Kom kry n lekker sê ding of maak reg vir Kersfees geskenke 😄

29/10/2023

KANT & KLAAR!

Welgedaan, Bokke!!

Breakfast with Martin Bester is reg vir die game 😁Slegs die naweek by Busstop7 Open air market, kom maak ’n draai en sê ...
27/10/2023

Breakfast with Martin Bester is reg vir die game 😁

Slegs die naweek by Busstop7 Open air market, kom maak ’n draai en sê hello!

Go, Bokke!!

Bongi, ons is aan jou kant!Beperkte t-hemp hierdie naweek by Busstop7 Open air market, kom kry joune voor dit te laat is...
24/10/2023

Bongi, ons is aan jou kant!

Beperkte t-hemp hierdie naweek by Busstop7 Open air market, kom kry joune voor dit te laat is.

Go Bokke!!

https://dialekt.co.za/product/kant/

Address

Centurion
0158

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27820861104

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dialekt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share