Kakiebos

Kakiebos Dra dit dan praat ons.

KAKIEBOS™ is egte Afrikaanse ENIGE-DAG-leefstyldrag..Spesiaal ontwerp en vervaardig van die beste gehalte materiale.Klere waarmee daar gekuier, gekerk, “gebrag” of gewerk kan word.

Ons September Kalender 2010.  Toe Ai iets was wat jou ma gesê het terwyl sy haar kop skud en regte designs ‘n hele dag g...
01/09/2026

Ons September Kalender 2010. Toe Ai iets was wat jou ma gesê het terwyl sy haar kop skud en regte designs ‘n hele dag geneem het. VanNouAf. VanDaaiTydAf. Heerlike Lente Dag almal.

Ons laat ons nie label nie - maar hierdie is ons eerste labels en al amper 20jaar oud!  Afrikaans. VanDieBeginAf.
24/08/2026

Ons laat ons nie label nie - maar hierdie is ons eerste labels en al amper 20jaar oud! Afrikaans. VanDieBeginAf.

19/08/2026

LWWW. Laas Week Was Winter. Dit. Is maklik die vinnigste wat Somer nog ooit gekom het! So pak maar weg daai truitjies, sit motbolle in jou baadjies se sakke, kyk vir specials op quick tan en maak gereed - T-shirt tyd is hier! Somertyd. VanNouAf

Hoe lyk Legends?   Soos Buks en James. 21000 km in een jaar na 43 Cheetah games.  CheetahLegends.  VanBloemAf
16/08/2026

Hoe lyk Legends? Soos Buks en James. 21000 km in een jaar na 43 Cheetah games. CheetahLegends. VanBloemAf

Jy hoef nie op die dak te spring om Afrikaans te erken nie - maar hoef beslis ook nie geradbraakte Engels te praat nie. ...
14/08/2026

Jy hoef nie op die dak te spring om Afrikaans te erken nie - maar hoef beslis ook nie geradbraakte Engels te praat nie. Maar praat Afrikaans. Leef Afrikaans. Erken Afrikaans. Gelukkige Afrikaanse Taaldag. Afrikaans. VanDieBeginAf.

Winter is nie verby nie.  Deur Kakiebos.  O sorry - wou noem dis nie ñ song - dis sommer net Winter😂😂.  Lekker naweek en...
31/07/2026

Winter is nie verby nie. Deur Kakiebos. O sorry - wou noem dis nie ñ song - dis sommer net Winter😂😂. Lekker naweek en kom kyk maar by die winkel. Daar is nog paar warm goed op uitverkoping.

Twee manne. Een kroeg. Geen verduideliking nodig. So lyk 'n goeie dag se einde.Die Kakiebos man is nie 'n karakter nie, ...
29/07/2026

Twee manne.
Een kroeg.
Geen verduideliking nodig.

So lyk 'n goeie dag se einde.

Die Kakiebos man is nie 'n karakter nie, hy's 'n werklikheid.

24/07/2026

Sy staan nie stil omdat sy verlore is nie.
Sy staan stil omdat sy presies weet waar sy is.

Gemaak vir haar.

Ek sal wag tot hy op SALE is!    Daai SALE is hier en begin more.  Alle winter baadjies en even T-hemde.  “T’s and C’s  ...
23/07/2026

Ek sal wag tot hy op SALE is! Daai SALE is hier en begin more. Alle winter baadjies en even T-hemde. “T’s and C’s apply beteken by ons “Tea or Coffee” as jy vroeg kom😎

22/07/2026

Winter het maar altyd daai laaste skop in hom. Elke jaar. Ons weet dit. Maar ons is ready. Hierdie naweek begin die Jaarlikse Winter Stoep Verkoping. Moenie sê jy is nie gewaarsku nie🥶🥶. StoepToe. VanDieNaweekAf

Address

Labora Yard
Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kakiebos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kakiebos:

Shortcuts

Share