12/08/2026
6-12 mde handgebreide truitjies te koop. R160 per truitjie. Ek woon in Centurion. Jy kan my WhatsApp by 073 895 8779. Ek stuur landswyd met die koerier.
Spesiale dogtertjie en seuntjie klere, gehekel, gebrei of met hekeldetail of met materiaal. Ook toebehore vir enige iets wat u nodig het.
Bronberrik
Centurion
0157
Be the first to know and let us send you an email when PoppieLief posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to PoppieLief: