Plaaspret Geskenkies

Plaaspret Geskenkies Geskenkies en bederfies!!!

Stud oorbelle R30 n paar.Baie liefde 0834001516
03/09/2026

Stud oorbelle R30 n paar.

Baie liefde 0834001516

Plaaspret Geskenkies 0834001516
03/09/2026

Plaaspret Geskenkies 0834001516

Size 5,  slegs R70 n paar.Plaaspretliefde 0834001516
02/09/2026

Size 5, slegs R70 n paar.

Plaaspretliefde 0834001516

Julle.....kyk hier....Size 4, slegs R70 n paar.Plaaspretliefde 0834001516
02/09/2026

Julle.....kyk hier....
Size 4, slegs R70 n paar.

Plaaspretliefde 0834001516

Die mooiste sandale, size 3.5 tot size 6 beskikbaar. Slegs R70 n paar.Whatsapp my asb op 0834001516
01/09/2026

Die mooiste sandale, size 3.5 tot size 6 beskikbaar. Slegs R70 n paar.

Whatsapp my asb op 0834001516

Gelukkige Lentedag!Mag jy soos die mooiste blom vandag voel.Onthou jys kosbaar!!!!Baie liefde Manzi
01/09/2026

Gelukkige Lentedag!
Mag jy soos die mooiste blom vandag voel.

Onthou jys kosbaar!!!!
Baie liefde Manzi

Badsout weer in voorraad, R25 vir 1kg pakke.Baie liefde 0834001516
31/08/2026

Badsout weer in voorraad, R25 vir 1kg pakke.

Baie liefde 0834001516

Plaaspret Geskenkies 0834001516
30/08/2026

Plaaspret Geskenkies 0834001516

Goeiemôre my dierbare Plaaspret-vriendinne! Ek hoop julle word vanoggend wakker met ’n dankbare hart en ’n glimlag op ju...
30/08/2026

Goeiemôre my dierbare Plaaspret-vriendinne!
Ek hoop julle word vanoggend wakker met ’n dankbare hart en ’n glimlag op julle gesig. Onthou, elke nuwe dag is ’n nuwe kans om weer te begin, lief te hê, te lag en die mooi in die lewe raak te sien.

Mag julle dag gevul wees met mooi oomblikke, goeie nuus, lekker koffie en mense wat julle harte warm maak.

Wees vandag net jouself – jy is genoeg, jy is spesiaal en jy maak ’n verskil!
Geniet julle Sondag......

Address

Despatch

Telephone

+27834001516

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaaspret Geskenkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Plaaspret Geskenkies:

Shortcuts

Share

Category