Panda Beertjie

Panda Beertjie 🐼Unique, Adorable Baby clothing & accessories
🐼Soft sole baby shoes,
🐼Hi Baby Premium Napp

🦷✨ Vier elke tandjie-mylpaal! ✨🦷Maak die Tandemuis se besoek nog meer spesiaal met 'n handgemaakte Tandemuis Kussing – d...
16/07/2026

🦷✨ Vier elke tandjie-mylpaal! ✨🦷

Maak die Tandemuis se besoek nog meer spesiaal met 'n handgemaakte Tandemuis Kussing – die perfekte plekkie vir 'n tandjie en 'n klein verrassing! πŸ’•

🀍 Sag & liefdevol gemaak
🀍 Prakties én dekoratief
🀍 Verskillende ontwerpies beskikbaar

πŸ“ Β± 15 cm Γ— 10 cm

πŸ“² WhatsApp: 084 309 6837

Met liefde gemaak deur Nuwera, eksklusief beskikbaar by Panda Beertjie. 🩷🐼

πŸ’™ NUWERA by Panda Beertjie! πŸ’™Persoonlike geborduurde babastelle – die perfekte geskenk vir 'n babatee, geboorte of doop....
12/07/2026

πŸ’™ NUWERA by Panda Beertjie! πŸ’™

Persoonlike geborduurde babastelle – die perfekte geskenk vir 'n babatee, geboorte of doop. πŸ‘ΆπŸ©΅

✨ Elke stel kan volgens jou wens gepersonaliseer word met:
🧸 Naam
🍼 Dummy clip
πŸ› Handdoekies
πŸŽ€ En nog meer!

'n Unieke geskenk wat met liefde gemaak word. πŸ’™

πŸ“² WhatsApp: 084 309 6837

πŸ’œ Net 'n vriendelike herinnering, Mamma's... πŸ‘ΆHi Baby Premium Pull Ups is steeds beskikbaar by Panda Beertjie! 🐼✨ Sag en...
10/07/2026

πŸ’œ Net 'n vriendelike herinnering, Mamma's... πŸ‘Ά

Hi Baby Premium Pull Ups is steeds beskikbaar by Panda Beertjie! 🐼

✨ Sag en gemaklik
✨ Super absorberend
✨ Vir aktiewe kleingoed
✨ Verskillende groottes beskikbaar

Ons het sample pakkies ook beskikbaar.

πŸ“ Despatch
πŸ“² WhatsApp 084 309 6837

🌟 Julle het gevra... ons het geluister!Die Bibs & Bowls 150g maaltydbakkies is nou beskikbaar by Panda Beertjie!Die Froz...
09/07/2026

🌟 Julle het gevra... ons het geluister!

Die Bibs & Bowls 150g maaltydbakkies is nou beskikbaar by Panda Beertjie!

Die Frozen Cubes is steeds beskikbaar, en nou kan jy ook die gerieflike tubs kry. πŸ’š

πŸ“ Despatch
πŸ“² 084 309 6837

03/07/2026

πŸ’š Gesonde babakos. Geen moeite. Net warm maak en geniet.

Bibs & Bowls Frozen Meals is nou beskikbaar by Panda Beertjie! πŸ₯£

βœ”οΈ Geen preserveermiddels
βœ”οΈ Voedsaam & gebalanseerd
βœ”οΈ Ideaal vir babas & toddlers

πŸ“ Despatch | Uitenhage
πŸ“² WhatsApp: 084 309 6837

Want elke klein maaggie verdien die beste. πŸ’š

28/06/2026

Ons rakke is vol en daar is soveel om van te kies! Van baba-benodigdhede tot alledaagse produkte – ons streef daarna om kwaliteit teen bekostigbare pryse te bied.

Kom loer gerus in die video en sien wat alles beskikbaar is. Ons sien uit daarna om jou te help! πŸ’š

πŸ“ Besoek Panda Beertjie
πŸ’¬ Stuur gerus 'n WhatsApp as jy iets soek of wil navraag doen.

πŸ’š

πŸ’š Voorraad is weer aangevul! πŸ’šDie gewilde Bibs & Bowls geure is weer beskikbaar by Panda Beertjie! 🐼🌱Perfek vir besige d...
25/06/2026

πŸ’š Voorraad is weer aangevul! πŸ’š

Die gewilde Bibs & Bowls geure is weer beskikbaar by Panda Beertjie! 🐼🌱

Perfek vir besige dae wanneer jy 'n voedsame, bevrore maaltyd vir jou kleinding nodig het. πŸ’›

πŸ“© Stuur gerus 'n WhatsApp vir meer inligting .

084 309 6837

Maand-einde is hier! Moenie wag tot die laaste pak nie 😊Kom stock op met al jou gunstelinge:🩡 Hi Baby Premium Doeke & Pu...
24/06/2026

Maand-einde is hier!

Moenie wag tot die laaste pak nie 😊

Kom stock op met al jou gunstelinge:
🩡 Hi Baby Premium Doeke & Pull-Ups
🩡 Hi Baby Wet Wipes
🩡 Adult Diapers, Pants & Pads
🩡 Line Savers
🩡 Destiny Premium Sanitary Pads
🩡 Baby Powder
🩡 Bibs & Bowls Frozen Maaltye

✨ Vra gerus oor ons bulk deals en maand-einde besparings.

πŸ“² WhatsApp: 084 309 6837

🐼 Panda Beertjie – alles vir baba, mamma Γ©n ouma/oupa.

πŸ’š Meer as net 'n babawinkel! πŸ’šBy Panda Beertjie hou ons ook voorraad van 'n verskeidenheid Comfort & Care produkte:βœ… Cer...
12/06/2026

πŸ’š Meer as net 'n babawinkel! πŸ’š

By Panda Beertjie hou ons ook voorraad van 'n verskeidenheid Comfort & Care produkte:

βœ… Certainty Premiun Adult Nappies
βœ… Certainty Adult Pants
βœ… Incontinence Pads
βœ… Disposable Linen Savers

Kwaliteit produkte teen bekostigbare pryse.

πŸ“ 29 Roelofstraat, Despatch
πŸ“± 084 309 6837

Stuur gerus 'n WhatsApp indien jy meer inligting benodig.

πŸ’šπŸΌ

Hierdie pragtige handgemaakte hasie 🐰 en lammie πŸ‘ is reeds gemaak en gereed vir hul nuwe huis.🀍 Handgemaak met liefdeπŸ“ O...
10/06/2026

Hierdie pragtige handgemaakte hasie 🐰 en lammie πŸ‘ is reeds gemaak en gereed vir hul nuwe huis.

🀍 Handgemaak met liefde
πŸ“ Ongeveer 30 cm lank
πŸ’° R210 elk

Perfek as 'n babageskenk, verjaarsdaggeskenk of net om iemand spesiaal te bederf.

⚑ Slegs 1 hasie en 1 lammie beskikbaar

Stuur gerus 'n boodskap om joune te reserveer. 🌸

WhatsApp 084 309 6837

Address

Despatch

Opening Hours

Monday 17:00 - 18:00
Tuesday 17:00 - 18:00
Wednesday 17:00 - 18:00
Thursday 17:00 - 18:00
Friday 17:00 - 18:00
Sunday 17:00 - 18:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Panda Beertjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Panda Beertjie:

Share