03/07/2026
Vellie Vrydag!
Dis Vrydag – die perfekte dag om jou gunsteling Kalahari Vellies aan te trek!
Of jy nou op pad plaas toe is, die dorp invaar, of net die naweek rustig geniet, daar is niks so gemaklik en tydloos soos 'n goeie paar vellies nie.
Stap die naweek in met styl, gehalte en egte Kalahari-gees.
📸 Wys vir ons waar jou Kalahari Vellies jou vandag neem – deel 'n foto in die kommentaar!