03/06/2026
Dis lekker om sulke komentaar raak te lees na afloop van die HTS Drostdy vs Worcester Gimnasium derby…
Ons span by B Promotions probeer regtig elke skool die beste tyd gee… Dankie vir elke skool wat ons gebruik by skoolkonserte, sportdae, manne en vroue aande…
ons waardeer julle