14/05/2026
KOM KRY JOU EVERSDAL RUGBYTRUI!
Wees reg vir Saterdag se groot โclashโ teen Paarl Gim en wys jou Eversdal-gees met styl, met jou eie rugbytrui!
Rugbytruie beskikbaar by die Everjas en ForeverShop teen slegs R460.
Rugbytruie sal op wedstryddae steeds by die afrigters beskikbaar wees.