23/08/2026
Die tweede gedeelte van die bestelling is klaar. Dit is baie spesiaal en was n lekker uitdaging. Baie oulike idee vir n baie tee geskenk. Is die drakies nie te cute nie😍🥰 Die drakie pop en die mobile is reg vir aflewering.🎉