26/08/2026
Daar is mense wat ’n vertrek binnestap, en dan is daar mense wat dit verlig.
Dit was vir my so lekker om hierdie Leocé look vir Shimmy Isaacs te skep vir die Silwerskermtoekennings. Iets met persoonlikheid, ’n bietjie drama, baie karakter — en natuurlik daardie sprankel wat net sý kan dra.
Couture moet nooit die persoon oorskadu nie. Dit moet wys wie hulle reeds is.
Borrelend. Sprankelend. Bold. En heeltemal Shimmy.
Custom couture by Leocé.
Fotos deur: Gys Loubser 📸