WoestynRoos Boutique

WoestynRoos Boutique Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from WoestynRoos Boutique, Bridal shop, 100 Meade Street, George South.

Trourokke • Manspakke • Aandrokke Matriekafskeidrokke • Strooimeisierokke • Bykomstighede

Wedding Dresses • Evening dresses • Suit Hire • Matric Farewell Dresses • Bridesmaid Dresses • Accessories

‼️OUDTSHOORN BRANCH‼️Please contact us on 079 709 3738
27/08/2026

‼️OUDTSHOORN BRANCH‼️
Please contact us on 079 709 3738

25 Jul '26Die Stander trouePragtig in hulle Navi baadjies.Venue : GourikwaPhotography : Olive & Lace Cape Town Wedding P...
26/08/2026

25 Jul '26

Die Stander troue
Pragtig in hulle Navi baadjies.

Venue : Gourikwa
Photography : Olive & Lace Cape Town Wedding Photographer
Make-up : Karin Chan

22 August 2026We absolutely loved collaborating with Mirror & Me Studio for this shoot!WoestynRoos Boutique provided the...
24/08/2026

22 August 2026

We absolutely loved collaborating with Mirror & Me Studio for this shoot!

WoestynRoos Boutique provided the dresses, while Mirror & Me brought their incredibly unique self-portrait studio concept to life — a camera behind a one-way mirror, a remote in your hand, and the freedom to capture yourself your way. ✨

Such a fresh, fun concept right here in George, and we LOVE seeing our dresses come to life in their studio. 😍
Mirror & Me × WoestynRoos Boutique 🌹

Local businesses creating something beautiful together.

Mirror & Me Studio

27 June 2026 🤍A groom is only as strong as the men standing beside him.Every suit in this photo was proudly styled by Wo...
24/08/2026

27 June 2026 🤍

A groom is only as strong as the men standing beside him.

Every suit in this photo was proudly styled by WoestynRoos Boutique, and seeing our groomsmen looking this sharp makes us so proud. Thank you for trusting us to be part of such a special day.

Here's to timeless style, unforgettable memories, and a beautiful beginning. ✨

🌹 VERKOOP VAN ROKKE AAN WOESTYNROOS 🌹Ons kry gereeld navrae van dames wat rokke gekoop en gedra het en dit daarna graag ...
21/08/2026

🌹 VERKOOP VAN ROKKE AAN WOESTYNROOS 🌹

Ons kry gereeld navrae van dames wat rokke gekoop en gedra het en dit daarna graag aan WoestynRoos Boutique wil verkoop.

Ons wil net graag verduidelik dat ons nie alle rokke aankoop wat aan ons aangebied word nie. Ons koop slegs sekere rokke wat ons self kies en wat by ons styl, kwaliteit en bestaande versameling pas. 🤍

Dit is juis een van die redes waarom ons ons Bestel & Huur-opsie aanbied.

As jy ’n rok aanlyn sien waarvan jy hou, kan jy eerder met ons gesels voordat jy dit self aankoop. Indien dit geskik is vir ons huur-opsie, kan ons dit vir jou bestel, jy huur en dra dit vir jou spesiale geleentheid en daarna kom die rok terug na ons toe.

✨ Só kry jy steeds die rok wat jy graag wil dra, maar jy sit nie ná die geleentheid met ’n rok wat jy moet probeer verkoop nie.

Ons weet uit die baie navrae wat ons ontvang dat dit soms baie moeilik is om ’n tweedehandse geleentheidsrok weer te verkoop, veral teen die bedrag wat oorspronklik daarvoor betaal is.

Kontak ons dus gerus vóór jy koop — ons Bestel & Huur-opsie kan jou baie moeite én geld spaar. 🌹👗

WoestynRoos Boutique – ons kies ons permanente versameling sorgvuldig, maar help jou graag om jou droomrok vir jou spesiale dag te dra.

Whatsapp 079 709 3738

🚨 MASSIVE SHEIN ORDER HAS ARRIVED! 🚨👗✨Ons pakkies het opgedaag en WOW! 😍 Soveel pragtige rokke wat spesiaal bestel is vi...
16/08/2026

🚨 MASSIVE SHEIN ORDER HAS ARRIVED! 🚨👗✨

Ons pakkies het opgedaag en WOW! 😍 Soveel pragtige rokke wat spesiaal bestel is vir ons Matriekafskeid 2026 meisies! 💃✨

Onthou — by WoestynRoos Boutique kan jy jou gunsteling SHEIN-rok bestel om te HUUR! 🌹

Jy kies die rok waarvan jy hou, ons help met die bestelling, en jy betaal net 60% van die SHEIN-prys om dit te huur. 🤩

📸 Hou ons blad dop — ons kan nie wag om van hierdie beauties te wys nie!

Matriekafskeid is jou aand. Kom kry jou droomrok! 💕✨

Whatsapp 079 709 3738 vir jou aanpassing

SheinRental

15/08/2026

OUDTSHOORN ons is hierrr!!!😍
Manspakke , Trourokke , strooirokke , aandrokke and accessories.

Pakkette ook beskikbaar.

Op die hoek van Hoogstraat en voortrekkerstraat, OUDTSHOORN.

15/08/2026

The beaut is now available at our George branch.😍

Whatsapp 079 709 3738 for your fitting today.❤️

15/08/2026

Alle kleure vir OUDTSHOORN ⚘️🤵
Whatsapp 079 709 3738
Pop in op die hoek van Hoogstraat en voortrekkerweg.

30 Julie 2026George - HighEerste Prinses Quinesha jy het pragtig gelyk!!
14/08/2026

30 Julie 2026
George - High
Eerste Prinses

Quinesha jy het pragtig gelyk!!

Address

100 Meade Street
George South
6529

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27797093738

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WoestynRoos Boutique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to WoestynRoos Boutique:

Shortcuts

Share

Category