Nettatjie

Nettatjie Ek is Reinette – mamma, ouma en die hande agter Nettatjie 🤍 Ek skep unieke, handgemaakte baba geskenke met liefde. Slegs op bestelling. 📦 Koerier landwyd.

Jy kies kleure en materiale, ek maak dit spesiaal. WhatsApp 082 374 5889 Welkom by Nettatjie, waar elke babaproduk met passie, sorg en liefde vervaardig word. My besigheid is huisgebaseerd, en ek fokus uitsluitlik op bestellings om elke produk uniek te maak. Ek hou nie voorraad aan nie, wat beteken dat elke bestelling spesiaal vir jou gemaak word. Ons produkte sluit handgemaakte komberse, doekbroe

kies, dudu-komberse en nog vele ander items in. Die ontwerpproses word volgens jou unieke voorkeure en keuses aangepas. Neem gerus 'n kykie in ons materiaalalbum, maak jou keuse en ervaar die uniekheid van jou bestelling. Jou baba verdien iets besonders, en ons is hier om daardie spesiale produk vir hulle te skep.

EN TOE IS AUGUSTUS AMPER VERBY… 🌸En so ook die Nettatjie Spesiaal.Môre is die laaste dag om van die spesiale pryse gebru...
31/08/2026

EN TOE IS AUGUSTUS AMPER VERBY… 🌸

En so ook die Nettatjie Spesiaal.
Môre is die laaste dag om van die spesiale pryse gebruik te maak.

Daarna is dit verby — geen verlengings, geen “net nog een dag” nie. 😉

Gaan loer gerus voordat Augustus sy laaste woord gesê het.

30/08/2026

Wat doen mens op ’n Sondag as jy eintlik niks het om te doen nie? 😂

Jy redesign natuurlik jou hele webwerf! 🤦‍♀️😂
So… hier is hy!

Die NUWE Nettatjie webwerf is LIVE! 🤍

Gaan loer gerus in, baie maklik om te gebruik❣️❣️

👉https://www.nettatjie.co.za/

En ja… ek behoort seker nou ’n bietjie te rus. 😂

30/08/2026

Meer as net komberse, dit is erfstukke🫶🏻

29/08/2026
29/08/2026

POV: Wanneer "net 'n paar items" verander in die mooiste babapakkie ooit. 🧸🤍✨

Mooi was nog nooit lelik nie😋Spoegdoeke, dudubersie en ollies wat jou asem weg slaan.
28/08/2026

Mooi was nog nooit lelik nie😋

Spoegdoeke, dudubersie en ollies wat jou asem weg slaan.

So wil n mens die week afsluit🚚👏🏻👏🏻
28/08/2026

So wil n mens die week afsluit🚚👏🏻👏🏻

Address

George
George South
6530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nettatjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nettatjie:

Shortcuts

Share