22/08/2025
🌸 Olga Bolga Boutique by Vivo Boeremark! 🌸
Kom loer gerus in by ons stalletjie tydens die Vivo Boere-Bemarkingsdag 🎉
📅 22 & 23 Augustus 2025
📍 Plaas De Ruigte, Vivo, Limpopo
Unieke, bekostigbare klere, juwele en ander bykomstighede vir vroue 👗💍👜
Moenie dit misloop nie – ons sien uit daarna om jou daar te ontmoet! ✨