DeEz X'coll

DeEz X'coll Your Choice, My Creativity

Beste kliënte 🌧️💨Ek wil graag ’n belangrike opdatering met julle deel.Ons gemeenskap in Friemersheim / Groot Brakrivier ...
14/05/2026

Beste kliënte 🌧️💨

Ek wil graag ’n belangrike opdatering met julle deel.

Ons gemeenskap in Friemersheim / Groot Brakrivier is onlangs swaar getref deur ’n verwoestende storm met winde van tot 120 km/h en aanhoudende swaar reën. Ongelukkig het dit ’n groot invloed op ons huishouding en besigheid gehad.

Ons was vir dae sonder krag, en selfs nou is die elektrisiteit onstabiel. Selfoondienste en netwerk is ook baie swak, wat kommunikasie bemoeilik. Buiten dit is daar heelwat opruim- en herstelwerk rondom die huis wat steeds aandag verg.

As gevolg hiervan het my produksie ernstig agtergeraak, en ek werk tans deur ’n lang lys bestaande bestellings. Ek vra dus opreg vir julle geduld en begrip gedurende hierdie moeilike tyd.

Ek fokus tans daarop om alle bestaande bestellings so goed moontlik af te handel, maar ek kan ongelukkig nie op hierdie stadium nuwe bestellings aanvaar nie.

Ek is regtig jammer vir enige ongerief of vertraging wat dit veroorsaak, en ek waardeer elke kliënt se ondersteuning, geduld en begrip opreg. ❤️

Baie dankie.

11/05/2026

Please keep us in your prayers here in the Southern Cape as we face severe weather conditions. The winds are extremely strong — roofs are being blown away, trees are falling, and we are left without electricity and water. We have never experienced weather this bad before. Please pray for everyone’s safety during this difficult time.🙏🙏🙏
DeEz X'coll

Thank you for your supportDeEz X'coll
10/05/2026

Thank you for your support
DeEz X'coll

06/05/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!
Mart-Alet Schnehage,
Bester Annamarie,
Christine Erasmus,
Heilie Pelser,
Korien Bezuidenhout Botha,
Juanita Naude,
Vanessa Els,
Estelle Becker,
Nicky van den Heever,
Ann Rig,
Aadiwasi Jitendra Nanoma,
Nicola Steyn Weldhagen,
Melinda Bezuidenhout,
Annie Van Eeden Koning,
Lola Bothma,
Lizelle Volschenk,
Natasja Van Schalkwyk

Baie geluk Juanita Nienhaber. Jy is die wenner van hierdie handsak. Dankie vir jou ondersteuning
03/05/2026

Baie geluk Juanita Nienhaber. Jy is die wenner van hierdie handsak. Dankie vir jou ondersteuning

03/05/2026
Tune in:DeEz X'coll Corrie TerblancheHelmien MeiringJuanita NienhaberRonel Barnard Tanya Dannatt
03/05/2026

Tune in:
DeEz X'coll
Corrie Terblanche
Helmien Meiring
Juanita Nienhaber
Ronel Barnard
Tanya Dannatt

02/05/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!
Gerda De Beer Bamberger,
Marietjie Landman,
Evandre Janeke,
Karen Taljard,
Aletta Louw,
Mari-Zelle Swart,
Heidi Nienaber,
Louisa du Plessis,
Aleshia Van den Heever,
HenkCarina Le Roux,
Maryna De Waal Wiid,
Theunet Stoop,
Yuanita du Toit,
Chante Weyers,
Lizelle van Wyk,
Jean Teise,
Cindy-lee Broodryk,
Chene Senekal,
Renelle Cromie,
Mieke Smit,
Annatjie van Wyk,
Anneline Potgieter,
Belinda Jacobs,
Simone Hattingh,
Anje Swart Ge**er,
Odette van Deventer,
Madeleine Truter,
Demi Lubbe Preuyt,
Annemarie Van Niekerk,
Heloise Els,
Stephanie Fe

Daar was ’n baie mooi storie agter die ontwerp van hierdie handsak vertel… sjoe, genoeg gesê ✨👜’n Kliënt het nou haar tw...
01/05/2026

Daar was ’n baie mooi storie agter die ontwerp van hierdie handsak vertel… sjoe, genoeg gesê ✨👜

’n Kliënt het nou haar tweede handsak, wat sy 2 maande terug vir haar verjaarsdag by my bestel het, ontvang — en gister was sy absoluut in verwondering toe sy dit sien. Sy was behoorlik “in awe” met haar nuwe handsak 💖

Baie dankie vir jou ondersteuning en vertroue in my werk.

Whatsapp DeEz X'coll by 079 512 8939 vir meer inligting 📲

30/04/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Gerda De Beer Bamberger,
Marietjie Landman,
Evandre Janeke,
Karen Taljard,
Aletta Louw,
Mari-Zelle Swart,
Heidi Nienaber,
Louisa du Plessis,
Aleshia Van den Heever,
HenkCarina Le Roux,
Maryna De Waal Wiid,
Theunet Stoop,
Yuanita du Toit,
Chante Weyers,
Lizelle van Wyk,
Jean Teise,
Cindy-lee Broodryk,
Chene Senekal,
Renelle Cromie,
Mieke Smit,
Annatjie van Wyk,
Anneline Potgieter,
Belinda Jacobs,
Simone Hattingh,
Anje Swart Ge**er,
Odette van Deventer,
Madeleine Truter,
Demi Lubbe Preuyt,
Annemarie Van Niekerk,
Heloise Els,
Stephanie Fe

Address

Great Brak River

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DeEz X'coll posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DeEz X'coll:

Share