27/07/2026
Hierdie was vir my een van die mooiste stelletjies nóg met 'n spesiale kombersie waarin Judike toegevou gaan word met God se liefde wat haar omring❤️
In sagte pastelle
Wat is alles in die stel:
🤍Babygrow met baba se naam en prentjie@ R240
🤍Spoegdoeke met baba se naam & prentjie @ R180 elk
🤍Toedraai kombersie met baba se naam & Teksvers @ R180
Jy kan jou eie stelletjie opmaak met enige van die volgende:
* Babygrow vanaf R240
* Hoedjie vanaf R95
* Spoegdoek vanaf R160
*Bypassende dummy clip met naam @ R95
* Fleecy kombersie / Toedraai kombersie vanaf R160
* Handdoek vanaf R250
* Waslappie vanaf R55
Enige tema en kleure
Vir navrae of bestellings, stuur asb 'n Whatsapp na 083 666 6025
fans