Ukuthanda Leatherworx

Ukuthanda Leatherworx Crafting timeless leather goods with love πŸ’• UKUTHANDA Leatherworx - TO LOVE. Full grain Bovine leather & all-natural products.

Simple, minimalistic and practical designs for farmers & urban dwellers alike. Handbags, vellies, sandals, laptop bags & more.

Quick update...πŸ“’Ons CHOC target was R10 000Ons staan nou op R13 550 😱Julle is AMAZING ❗️❗️❗️EK SKUIF TARGET OP NA R20 00...
27/08/2026

Quick update...πŸ“’
Ons CHOC target was R10 000
Ons staan nou op R13 550 😱
Julle is AMAZING ❗️❗️❗️
EK SKUIF TARGET OP NA R20 000
πŸ‘‡πŸΌπŸ‘‡πŸΌπŸ‘‡πŸΌ Link na my profile om jou donasie te maak vir CHOC
https://charity.comrades.com/donations/new?athlete_charity_event_slug=comrades-marathon-2027-santie-janse-van-rensburg-childhood-cancer-foundation-choc

Julle, ons almal word geraak deur kanker, kom ons staan saam. Ek sal hol, julle gaan donate en die kids word versorg...

My WhatsApp nommer: 0835229962

Support our athletes and partner charities.

25/08/2026

Hardloop saam met Sanna COMRADES 2027!

πŸƒπŸ»β€β™€οΈπŸƒπŸ»β€β™€οΈπŸƒπŸ»β€β™€οΈ

Fundraising vir CHOC - Kinder kanker verenigingπŸ’ͺ🏼
πŸ‘‡πŸΌ link na my profile waar jy n donasie kan maak

https://charity.comrades.com/donations/new?athlete_charity_event_slug=comrades-marathon-2027-santie-janse-van-rensburg-childhood-cancer-foundation-choc

Hierdie donasies gaan direk na CHOC, dit kom nie na my sak toe nie, ek het net die ongelooflike groot voorreg om daarvoor te kan hardloop.
Ons almal is al deur kanker geraak iewers in ons lewens, kom ons staan saam en maak n reuse verskil!
Geniet dit saam met ons, hou die Ukuthanda Leatherworx blad en my WhatsApp status dop om te sien hoe ek en my running buddy Maggie Keulder vorder in ons journey om n verskil te maak.
Like >share > comment > DONATE ‼️

18/08/2026

πŸ’Œ 'N BRIEF AAN ELKEEN WAT OOR 4 DAE DEUR DIE HEKKE VAN Worship is Groot 2026 GAAN STAP...🐝🩷

Oor net 4 dae gaan iets gebeur waarvoor ons al maande lank bid.

Jy gaan deur daardie hekke stap.

Miskien kom jy saam met jou hele familie.
Miskien saam met jou beste vriende.
Miskien kom jy alleen.

Miskien is jy opgewonde.
Miskien dra jy iets swaar in jou hart.
Miskien weet jy nie eers presies hoekom jy besluit het om te kom nie.

Maar ons wil hΓͺ jy moet weet:

Jy is welkom. πŸ˜€πŸ©·

Daar is plek vir jou.
Jy hoef nie perfek te wees nie.
Jy hoef nie alles uitgesorteer te hΓͺ nie.
Jy hoef nie te weet wat God gaan doen nie.

Kom net soos jy is, want Worship is Groot was nog nooit bedoel om net 'n dag op 'n kalender te wees nie.

Dit is 'n plek waar ons vir 'n oomblik die geraas van die wΓͺreld stilmaak...

Waar ons ons oΓ« op Jesus rig.
Waar ons saam sing.
Saam bid.
Saam lag.
Saam huil.
En saam herinner word aan Wie ons dien.πŸ₯ΊπŸ™ŒπŸ»

Ons het geen idee hoeveel mense hierdie jaar gaan stap met 'n gebed wat niemand anders ken nie.
Maar God weet.

Ons weet nie wie hoop nodig het nie.
Maar God weet.

Ons weet nie wie hierdie dag gaan verander nie.
Maar God weet.

En daarom bid ons.
Ons bid vir jou.
Ons bid vir jou familie.
Ons bid vir elke persoon wat daardie dag deur die hekke gaan stap.
En bo alles bid ons dat wanneer jy huis toe gaan... Jy Jesus op 'n nuwe manier sal ken.

Dankie dat jy deel is van hierdie storie.
Dankie dat jy saam met ons glo.
Dankie dat jy saam met ons aanbid.

Ons sien jou oor 4 dae.

Bring jou hart.
Bring jou verwagting.
En kom aanbid. πŸ™πŸ»β€οΈ

Met liefde,
Die Worship is Groot-span
Created to Worship the Creator 🩷

πŸ“… 22 Augustus 2026
πŸ“ Casalinga, Muldersdrift
πŸ•— Hekke open: 08:00
🐝 Verwelkoming: 09:30
🎢 Aanbidding begin: 10:00

4 DAE.

Ons sien jou daar. πŸ©·πŸ™πŸ»πŸ”₯

03/08/2026
✨ Iets besonders is oppad by Ukuthanda Leatherworx! 🀎Kies solank jou gunsteling borduurontwerp en wees eerste in die ry ...
24/07/2026

✨ Iets besonders is oppad by Ukuthanda Leatherworx! 🀎

Kies solank jou gunsteling borduurontwerp en wees eerste in die ry wanneer ons nuwe reeks bekendgestel word! 🌿

Van veldblomme en sonneblomme tot wildediere en unieke ontwerpe – elke stuk word met sorg op volgrein leer vervaardig.

πŸ’¬ Watter design kies jy? Laat weet ons in die kommentaar!

Ukuthanda Leatherworx – Handgemaak. Volgrein leer. Uniek soos jy. ✨

Daar is handsakke... en dan is daar die Ukuthanda Leatherworx Satchel. 🀎Ons topverkoper – gemaak vir elke dag, elke avon...
19/07/2026

Daar is handsakke... en dan is daar die Ukuthanda Leatherworx Satchel. 🀎

Ons topverkoper – gemaak vir elke dag, elke avontuur en alles wat die lewe saambring.

Jy pak jou beursie, sleutels, sonbril en selfoon in... dan kom nog 'n notaboek, jou grimering, en sommer nog 'n paar ander goed ook. En net wanneer jy d**k daar kan onmoontlik nΓ³g iets inpas, verras hierdie satchel jou weer – daar is altyd plek vir nog.

Minimalisties. Tydloos. Prakties. Stylvol.
Een satchel. Eindelose moontlikhede. ✨

Beskikbaar in: Koffie, Toffie, Tabak, Caramel, Sage & Rust

Besoek ook gerus ons website by:
ukuthanda.org.za vir bestellings en ander produkte

Of vir enige bestellings of navrae kontak ons by 083 522 9962 .

Stop carrying ugly coolers...THE COLD SIX SAFARI COOLER is here!This is the cooler you'll be proud to carry. βœ…οΈ Handcraf...
10/07/2026

Stop carrying ugly coolers...

THE COLD SIX SAFARI COOLER is here!

This is the cooler you'll be proud to carry.

βœ…οΈ Handcrafted, full grain leather on the outside and ice-cold on the inside.
βœ…οΈ Removable & replaceable polystyrene insert - keeps drinks cold.
βœ…οΈ Adjustable crossbody strap included.
βœ…οΈ Handmade in South-Africa by UKUTHANDA LEATHERWORX.

Whatsapp link to order yours at R990 πŸ‘‡πŸΌ
https://wa.me/27835229962

Or order online on our website πŸ‘‡πŸΌ
www.ukuthanda.org.za

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’šπŸ’› SPRINGBOKKE BO! πŸ’›πŸ’šπŸ‡ΏπŸ‡¦Die Bokke is aan die wen – en wat pas nou beter by die rugbygees as ons handgemaakte Ukuthanda ...
08/07/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’šπŸ’› SPRINGBOKKE BO! πŸ’›πŸ’šπŸ‡ΏπŸ‡¦

Die Bokke is aan die wen – en wat pas nou beter by die rugbygees as ons handgemaakte Ukuthanda Leatherworx Springbok Squeeze Bottels!

Perfek vir wedstryddae, jag, kamp, die plaas of enige avontuur. Elke bottel word met trots vervaardig van gehalte leer om jou drankie koel en stylvol byderhand te hou.

πŸ‰ Pryse: β€’ 1 Liter – R350 β€’ 500 ml – R300

Handgemaak. Duursaam. Eg Suid-Afrikaans. πŸ‡ΏπŸ‡¦

Bestel joune vandag en wys jou Boktrots oral waar jy gaan! πŸ’šπŸ’›

Ukuthanda Leatherworx

ukuthanda.org.za
083 522 9962

29/06/2026

Ukuthanda Leatherworx Satchels in the Making πŸ‘œ

Address

Skuinsdrift
Groot-Marico

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ukuthanda Leatherworx posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ukuthanda Leatherworx:

Shortcuts

Share