Phemia Clothing

Phemia Clothing Classic & Timeless ✨
High Street, Hermanus πŸ“
Mon - Fri 9am - 4pm
Sat 9am - 2pm
Local, timeless fashion for every woman 🀍

19/07/2026

Laaste kans! πŸ’«

Ons Tropical Print is amper uitverkoop!🌿🀍

Daar is net 'n paar van die Emma Tropical en Mia Tropical Rokke oor.

Beskikbaar aanlyn en in ons Hermanus-winkel, solank voorraad hou.

14/07/2026

🌴 Klara Palm Top

Kyk net die moue 😍

Ligte, gemaklike styl met die mooiste palmprint. Perfek saam met 'n linnebroek, denim of Palazzo.

11/07/2026
08/07/2026

Wie d**k jy gaan hierdie Teddy-Baadjie wen?

Nog net 3 dae!

Tag daardie vriendin wat altyd koud kry.☺️

✨ GIVEAWAY TIME ✨Staan ’n kans om ’n pragtige Teddy Baadjie van Phemia Clothing te wen! 🀍Hoe om in te skryf:β€’ Volg Phemi...
02/07/2026

✨ GIVEAWAY TIME ✨

Staan ’n kans om ’n pragtige Teddy Baadjie van Phemia Clothing te wen! 🀍

Hoe om in te skryf:
β€’ Volg Phemia Clothing
β€’ Like hierdie post
β€’ Tag 3 besties in die comments

✨ Bonus inskrywing:
Deel hierdie post op jou 'story' en tag ons.

By Phemia Clothing glo ons dat
elke vrou verdien om pragtig te voel en mooi te lyk. 🀍

Wenner word die 11de Julie aangekondig.
Sterkte! ✨

Say it with us 🀍Phemia ✨ Pronounced: Fee-mee-ahOns is opgewonde om ons storie met julle te deel 🀍
02/07/2026

Say it with us 🀍

Phemia ✨ Pronounced: Fee-mee-ah

Ons is opgewonde om ons storie met julle te deel 🀍

25/06/2026

Die lekkerste en gemaklikste Lily Patch broeke! Perfek vir enige geleentheid en ook vir die tussen-in weer! Online en in die winkel beskikbaar πŸ€πŸ–€

13/05/2026

✨ Zoe Cardi Coat ✨

Beskikbaar in room en swart.
Aanlyn of in die winkel beskikbaar.

Perfek vir daai tussenin-weer β€” chic, elegant en maklik om met enige broek te styl πŸ€πŸ–€

Link in bio

12/05/2026

Teddy Coat nou 🀎
Heerlik snoesig, sag en perfek vir die koue winter dae.

Shop nou online.
Link in bio

05/04/2026

Less is more !

Address

12 High Street
Hermanus
7200

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27769918212

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Phemia Clothing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Phemia Clothing:

Shortcuts

Share

Category