Huppel & Pip

Huppel & Pip Huppel & Pip bied die mooiste, minimalistieste reeks baba- en kinderklere in die land.

Kies tussen 'n verskeidenheid ontwerpe, pragtige aardse kleur versameling en maak dit ekstra spesiaal deur 'n klein lyfie se eie naam ook by te sit.

11/04/2022
Let’s get personal! ••Het jy geweet? Elke Huppel & Pip item word uniek met elke maat se naam gemerk. Did you know? Each ...
21/05/2021

Let’s get personal!


Het jy geweet? Elke Huppel & Pip item word uniek met elke maat se naam gemerk.

Did you know? Each Huppel & Pip item gets personalised before they are packaged.

Bestel een van ons populêre ‘Grow with Me’ Hoodies, perfek vir die winter wat om die draai is. Bestel saam met ‘n vriend...
21/05/2021

Bestel een van ons populêre ‘Grow with Me’ Hoodies, perfek vir die winter wat om die draai is. Bestel saam met ‘n vriendin en SPAAR. Wil jou kinderboetiek ons reeks aanhou? Stuur gerus ‘n e-pos vir herverkopers pryse. Alle ontwerpe is beskikbaar in Afrikaans & Engels.

Get your hands on our very trendy and popular Grow with Me Hoodie, just in time for winter! Order with friends and SAVE. Remember - wholesale prices available for resellers. All designs are available in English & Afrikaans.

Mamma, jy is tops! Mommy, you are amazing!
09/05/2021

Mamma, jy is tops!

Mommy, you are amazing!

14/04/2021

Goeie nuus! Hierdie lieflike uilmaatjie is nou beskikbaar by Huppel & Pip. Skep 'n ontspanne atmosfeer vir jou kind deur die heerlikste essensiele olies te gebruik.

Gebruik in die klaskamer, sitkamer, slaapkamer of enige ander vertrek in jou huis. R920 en kry 'n GRATIS lavendula olie by. Plaas jou bestelling - [email protected]

• Humidifier
• Aroma diffuser
• Night-light
• White-noise machine — owl in one!

Reënboog: ‘n teken van hoop, van vernuwing, lig en die belofte van ‘n beter tyd. Perfek vir somer & winter - met ‘n kort...
14/04/2021

Reënboog: ‘n teken van hoop, van vernuwing, lig en die belofte van ‘n beter tyd.

Perfek vir somer & winter - met ‘n kort- of langmoutjie onder aan.

Rainbow: a sign of hope, of renewal, light and the promise that better times are on its way.

Perfect for summer & winter - with a short or long sleeve shirt underneath.

Reënboog: ‘n teken van hoop, van vernuwing, lig en die belofte van ‘n beter tyd. Perfek vir somer & winter - met ‘n kort...
13/04/2021

Reënboog: ‘n teken van hoop, van vernuwing, lig en die belofte van ‘n beter tyd.

Perfek vir somer & winter - met ‘n kort- of langmoutjie onder aan.

Rainbow: a sign of hope, of renewal, light and the promise that better times are on its way.

Perfect for summer & winter - with a short or long sleeve shirt underneath.

Address

Roodepoort
Johannesburg
1801

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 05:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huppel & Pip posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share