Mielan Mielan verskaf persoonlike baba vessies, tutu's, dummy clips, kopbande en beanies sedert 2014. Verskeie ontwerpe of gee jou eie ontwerp. 083 609 6974

Bibs and sensory baby blanket in soft pinks and grey, for a precious little girl 🌸
05/02/2019

Bibs and sensory baby blanket in soft pinks and grey, for a precious little girl 🌸

Voor een speciale jongen met die mooiste blauwe ogen, wens je een leven vol vreugde en zonneschign β˜€οΈWeet je is geliefd ...
04/12/2018

Voor een speciale jongen met die mooiste blauwe ogen, wens je een leven vol vreugde en zonneschign β˜€οΈ

Weet je is geliefd liewe Hugo πŸ’™

This baby vest and bib was made with much love and care for a very special friend of mine, one that I have been friends ...
03/10/2018

This baby vest and bib was made with much love and care for a very special friend of mine, one that I have been friends with ever since I can remember 😊. So many memories and good times come to mind. Natascha Ludewig I can't believe that, very soon, I will be meeting your baby boy.

Enjoy this new exciting adventure of becomming parents 🌟

'n Doop geskenk vir 'n baie oulike seuntjie by The Stone Cellar. Monette en Leon mag julle apie nog baie vreugde vir jul...
05/08/2018

'n Doop geskenk vir 'n baie oulike seuntjie by The Stone Cellar. Monette en Leon mag julle apie nog baie vreugde vir julle bring en nog baie adventures saam hΓͺ.

Monette Ferreira

Mal oor hierdie kleure!!! En sonder dat ons geweet het, pas hierdie kleure perfek by 'n skildery wat mamma vir Inge laat...
01/08/2018

Mal oor hierdie kleure!!! En sonder dat ons geweet het, pas hierdie kleure perfek by 'n skildery wat mamma vir Inge laat verf het (miskien post ons later die pragtige skilderyπŸ˜‰). GeΓ―nspireer van Bo.

Aan 'n spesiale juffrou πŸ’œπŸ’œπŸ’œ. Mag klein Inge vir julle baie vreugde bring en mag God julle gesin ryklik seΓ«n.

Spesiale stelletjie vir kleine Lechelle.Mag jy nog baie tee-partytjies hou. πŸ’—πŸ’—πŸ’—
28/06/2018

Spesiale stelletjie vir kleine Lechelle.

Mag jy nog baie tee-partytjies hou. πŸ’—πŸ’—πŸ’—

Wat 'n genade en seΓ«n om deel te wees van 'n groep van 6 vriendinne wat al van Graad 1 af vriendinne is πŸ’•.Nicole, hoe sp...
13/06/2018

Wat 'n genade en seΓ«n om deel te wees van 'n groep van 6 vriendinne wat al van Graad 1 af vriendinne is πŸ’•.

Nicole, hoe spesiaal was dit om hierdie stelletjie vir jou en Edwin se dogtertjie te maak!! Ons kan nie wag om julle prinsessie te ontmoet nie πŸ‘‘.

πŸ’—πŸ’—πŸ’—

Want 'n mens kan nooit genoeg bibs hΓͺ nie πŸ˜‰
01/05/2018

Want 'n mens kan nooit genoeg bibs hΓͺ nie πŸ˜‰

Hierdie geskenkie is vir beide klein Henri se mamma en pappa.'n 'Raccoon & Fox' 🦊 vir mamma se 'Woodland' tema. 'n Vis &...
30/04/2018

Hierdie geskenkie is vir beide klein Henri se mamma en pappa.

'n 'Raccoon & Fox' 🦊 vir mamma se 'Woodland' tema.

'n Vis & visstok 🐠 vir pappa wat glo lief is vir visvang.

Annalise Du Preez, baie dankie dat ons klein Henri se ouers kon bederf!

βœ‚β€βœ‚β€βœ‚

Leandre Lombard & Helmien Aucamp

Mal oor hierdie stelletjie!!! Die fraaiste hasie, mooiste pienk kleure en fyn kant blom-detail. Reecia Botha, dankie dat...
13/04/2018

Mal oor hierdie stelletjie!!! Die fraaiste hasie, mooiste pienk kleure en fyn kant blom-detail.

Reecia Botha, dankie dat ons klein Livia se mamma kon bederf. Mag sy baie vreugde verskaf πŸ’—πŸ°

Met liefde gemaak

Leandre Lombard & Helmien Aucamp

Klein Bianca is nou eers 2 maande oud, maar ons het vandag 'n foto gekry waar haar mamma die babygrow (wat 12 - 18 maand...
05/04/2018

Klein Bianca is nou eers 2 maande oud, maar ons het vandag 'n foto gekry waar haar mamma die babygrow (wat 12 - 18 maande is) vir haar aangetrek het!!! Sy het omtrent daarin verdrink, maar mamma kon nie meer wag nie 🀣🀣🀣.

Nicolize Cass, jou kindertjies is nou wel al heelwat groter, maar dit was lekker om hierdie kleertjies vir jou vriendinne se kinders te kon maak πŸ’™πŸ’™πŸ’™

Oppad na die mooie George.πŸ’™πŸ’™πŸ’™Leandre Lombard & Helmien Aucamp
29/03/2018

Oppad na die mooie George.

πŸ’™πŸ’™πŸ’™

Leandre Lombard & Helmien Aucamp

Address

Johannesburg

Telephone

0836096974

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mielan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mielan:

Share