AngelicSword

AngelicSword AngelicSwords - FAITH, PRAYER AND POETRY"

Ek skryf altyd Engelse gebedspoësie deur die woord van God. Die woord van God is soms moeilik om te verstaan, sowel as s...
21/09/2025

Ek skryf altyd Engelse gebedspoësie deur die woord van God. Die woord van God is soms moeilik om te verstaan, sowel as sommige van die poëtiese inhoud. Vandag voel ek dat ek meer direk moet wees, want in die Skrif is daar die mooiste liefdesverhaal. 'n Rooi tou van hoop van Genesis tot Openbaring. Die liefdesverhaal binne die profesie van "DIE BRUID". Dit is wat ek voel almal vandag eenvoudig nie verstaan nie. Waarom wil die duiwelen heerser van hierdie domein verdeeldheid saai en die beeld van die troue vernietig? Ons sien byvoorbeeld die liefde en geloof van Boas en Rut as sentrale figure in die Boek Rut, Die verhaal van Hoop. Van die prostituut wat Josua gehelp het, was Ragab, 'n Kanaänitiese vrou van Jerigo, wat vertel is in die Boek Josua. Ons sien dat sy geweet het van die lot van Jerigo terwyl niemand anders. Ek sien Noag en sy familie geglo en geweet het en hy was gespot, want in hulle ongeloof het hulle nie die konsept van reën verstaan nie.

Ons sien in "Hooglied"-gedigte wat romanse en liefde tussen 'n man en 'n vrou , 'n uitbeelding van die skoonheid en krag van menslike liefde en die allegorie vir goddelike liefde, en die liefde van Christus vir die kerk.

Verwysings van Christus na die "Bruid van Christus" sluit in Jesus wat Homself as die Bruidegom identifiseer in Johannes 3:29 en die Gelykenis van die Tien Maagde (Matteus 25:1–13). Efesiërs 5 noem die Kerk die Bruid en Christus die man wat Homself vir haar gegee het. Openbaring praat van die Bruilofsmaal van die Lam waar die Bruid, die Nuwe Jerusalem, gereed is. 2 Korintiërs 11:2 sê Christus het die Kerk met Homself verenig d.m.v 'n verloowings beeld.

Ek het grootgeword in 'n kerk wat nie in die wegraping glo nie, want sien, hulle geloof is by die kerkvaders in plaas van die woord van God. Gelukkig het ek in 2004 in my eerste droom die Bybel oopgemaak. Die Bybel was leeg en Hy het gesê: "Jy ken My nie!" en sedertdien bestudeer ek die Bybel met die Heilige Gees, nie as 'n teoloog nie, maar soos mense wat in 'n liefde verhouding mekaar dieper begin ontdek. Ek is egter steeds binne 'n dominasie wat nie die leringe van die wegraping glo nie, en in 2017 het ek 'n droom gehad dat ek en my vrou weggeraap was. Daarom het ek 'n heeltemal ander leerstelling bestudeer en geglo wat in my kerk geleer word .

Ek glo in die woord van God en die Heilige Gees het saam met my gewandel om my te verstaan ​​en Hy lei my in die waarheid. Ek is bly ek is nie geindoktrineer nie.

Onthou dat die duiwel die Skrif gebruik om Jesus te versoek. Sal hy die halwe Skrif gebruik om mense te beïnvloed wat nie 'n poging aanwend om die Woord te ken nie. Die duiwel het die koninkryk teorie lief. Of 'n teorie van 'n daar nie 'n fisiese trugkeer is nie en alles was vervul in eerste koms . Die Byble het 'n geskiedkundege boek geword. Sodat 'n mens toergroepe na geskiedkundige plekke kan neem in plaas van in gemeenskap waar die evangelie brood noodig het.

Ja, die Bybel het gesê daar sal valse profete wees, en ek sien nou duisende valse profete. Dit is maklik om te identifiseer. Die Bybel sê jy identifiseer hulle aan hul vrugte. As ek sien daar geen liefde nie, weet ek. Ek sien predikers, pastore en kerkleiers wat vol van hulleself is met hul teologiese grade en slegs boekke van heidige en vroeë kerkleiers en nie die woord van God. Bewering van valse leerstellings, herinner my aan die Fariseërs en skrifgeleerdes vir hul skynheiligheid, wat beweer dat hulle die "seuns van diegene was wat die profete vermoor het" en dat hulle verantwoordelik gehou sou word vir al die regverdige bloed wat vergiet is, insluitend dié van die Jesus self, want hulle sou ook Jesus doodmaak en vervolg. Niks het verander nie, hulle wil vandag ook die Woord stilmaak. Die metode vandag is 'n "Cancel Culture" a.g.v , mense wat het so 'n swak kennis van die Bybel, 'n swak kennis van God. Aan die ander kant sien ek mense wat alles gehad het om te verloor en niks om te wen nie, wat slegs liefde vir mense wys. Die wat met 'n waarskuwing kom, is miskien die profete. "Ek kan net sê: "As dit van God kom, sal niemand dit kan keer nie" is 'n verwysing na die lering van Gamaliël in Handelinge 5:38-39.

In die eerste kerk kon ons sê "Kyk hoe lief het hulle mekaar en vanag sê hulle kyk hoe verskil hulle en haat hulle mekaar. Ons kan nie verkil maar net nie oor saligheid, drie enigheid en gr***de. Hou op klippe good en neem die klippe en bou 'n altar van geloof, hoop en liefde.

Al wat ek wil sê, is: moenie mislei word nie en kyk na hierdie studie en doen self die Bybel studie. Die 30-delige Bybel studie en die tema. Die Waarheid oor die Wegraping mag deal ander perspective gee, maar vorm jou eie opinie. Vra God om met wysheid te kan ondersky en wees gereed 24/7 en 365. Die dag is net nog 'n dag wat ons in gereedheid loop.

Share your videos with friends, family, and the world

The bride is ready and waiting The bride is ready and singing The bride is ready and watching Oh, why do you still askin...
19/09/2025

The bride is ready and waiting
The bride is ready and singing
The bride is ready and watching

Oh, why do you still asking the wrong questions ? Please ask the right question, before the wrath descends.Before the breaking point, before the purpose bends. Before my time on earth ends.

It's not about the 'when', the turning of the key It's all about the 'why', Why You are You not living deep inside of me. Why am I not ready? Why are you listening to people and not the light inside you.

The only question left to find...Before the silence, before the fading light. Why am I not ready? Why am my lamp not filled with oil?

10/12/2023
Please follow us on TikTok.
16/06/2023

Please follow us on TikTok.

TikTok

Any current , future graphic christian design can be on any of our clothing ranges that you find in the catalogues. Orde...
15/06/2023

Any current , future graphic christian design can be on any of our clothing ranges that you find in the catalogues. Order you own personal. You can provide us with you own logo or design and if it feature in our Angelic Sword Christian clothing Range and our our ecommerce website we will pay a royalty fee.

6 Junie 2023 - Genoeg  is Genoeg
06/06/2023

6 Junie 2023 - Genoeg is Genoeg

Kyk hierdie & deel dit met jou mense!Ek en my huis sal saamsing.Genoeg is genoeg.JOE NIEMAND SE NUWE ALBUM NOU BESKIKBAAR!

AngelicSword Branded Notebook, Pens and DiariesThe pen still remains the number one promotional giveaway! It’s low cost ...
10/05/2023

AngelicSword Branded Notebook, Pens and Diaries

The pen still remains the number one promotional giveaway! It’s low cost and lives in your clients’ handbags or on their desks, offering high levels of brand exposure. However, there are many other effective promotional stationery items to consider. AngelicSword selection of some of the most popular promotional stationery at the moment.

View our flipbook and order today.

Corprata gifts and our Branding solutions for ourWriting range

Why corporate gifting is importantCorporate gifting is important internally for companies because it helps strengthen th...
09/05/2023

Why corporate gifting is important

Corporate gifting is important internally for companies because it helps strengthen the emotional connection and relationship between the company and its employees through creating an experience, i.e. receiving a thoughtful gift. Taking the time to source and send a gift to your employees shows that they are valued and appreciated which will result in higher employee engagement or overall satisfaction.

Let AngelicSword help you select from our technology range

Corprata gifts and our Branding solutions for our technology range

Address

Johannesburg

Opening Hours

Monday 08:30 - 04:15
Tuesday 08:30 - 04:15
Wednesday 08:30 - 04:15
Thursday 08:15 - 04:15
Friday 08:15 - 02:15
Saturday 09:15 - 00:15

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AngelicSword posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share