Lil' Nankies

Lil' Nankies lil' Nankies is a small business that grew from a child loving heart, I love making those special it

Van produk verpakking, tot skoolboeke - daar is nie 'n sticker wat ek nie na jou smaak kan ontwerp en print nie!Kontak m...
05/06/2023

Van produk verpakking, tot skoolboeke - daar is nie 'n sticker wat ek nie na jou smaak kan ontwerp en print nie!

Kontak my vandag nog vir al jou sticker behoeftes!

Vir die wêreld is jy net nog 'n Ma, vir jou familie is jy die wêreld!Gelukkige Moedersdag aan al die Mamma's en Mamma's-...
14/05/2023

Vir die wêreld is jy net nog 'n Ma, vir jou familie is jy die wêreld!

Gelukkige Moedersdag aan al die Mamma's en Mamma's-to-be!

"Little boys should never be send to bed, they always wake up a day older"-Peter Pan
08/05/2023

"Little boys should never be send to bed, they always wake up a day older"
-Peter Pan

19/04/2023

Is jy 'n mamma wat verwag? Weet jy wat daar alles van jou verwag gaan word van daardie pragtige klein lyfie wanneer hy/sy die eerste keer skree en begin soek vir kos.

Jou borste hoef nie daaronder te lei nie!

Vroulik en vrolik vir kleine Miah!Bestel jou dummychains vandag nog!
12/04/2023

Vroulik en vrolik vir kleine Miah!

Bestel jou dummychains vandag nog!

Die lyding van Jesus op aarde het die weg vir ons gebaan tot in die Hemel, waar ons eendag in ewigheid saam met ons Skep...
09/04/2023

Die lyding van Jesus op aarde het die weg vir ons gebaan tot in die Hemel, waar ons eendag in ewigheid saam met ons Skepper sal lewe.

Geseënde Paasfees aan al my kliente!

Mag jy 'n Geseënde Goeie Vrydag ervaar saam met jou geliefdes!
07/04/2023

Mag jy 'n Geseënde Goeie Vrydag ervaar saam met jou geliefdes!

Die lekkerste vir laaste!'n Tuin skattejag om hulle verbeelding te veryk met wat hulle kan gebruik om 'n paaseier te ver...
06/04/2023

Die lekkerste vir laaste!
'n Tuin skattejag om hulle verbeelding te veryk met wat hulle kan gebruik om 'n paaseier te versier!

PS. Lekker speel!

𝐇𝐨𝐞𝐤𝐨𝐦 𝐢𝐬 𝐝𝐢𝐞 𝐞𝐢𝐞𝐫 𝐬𝐨 '𝐧 𝐠𝐞𝐰𝐢𝐥𝐝𝐞 𝐬𝐢𝐦𝐛𝐨𝐨𝐥 𝐯𝐢𝐫 𝐏𝐚𝐚𝐬𝐟𝐞𝐞𝐬?Dis 'n lekker gesprek om te hê terwyl daar om die tafel gesit word...
05/04/2023

𝐇𝐨𝐞𝐤𝐨𝐦 𝐢𝐬 𝐝𝐢𝐞 𝐞𝐢𝐞𝐫 𝐬𝐨 '𝐧 𝐠𝐞𝐰𝐢𝐥𝐝𝐞 𝐬𝐢𝐦𝐛𝐨𝐨𝐥 𝐯𝐢𝐫 𝐏𝐚𝐚𝐬𝐟𝐞𝐞𝐬?

Dis 'n lekker gesprek om te hê terwyl daar om die tafel gesit word met die aktiwiteit.
Deel gerus van jou kinders se antwoorde is die kommentaar seksie!

🐰𝗣𝗮𝗮𝘀𝗳𝗲𝗲𝘀 𝗔𝗸𝘁𝗶𝘄𝗶𝘁𝗲𝗶𝘁🐰Met Paasfees om die draai en die kinders by die huis, gebruik die geleentheid om hulle meer te leer...
04/04/2023

🐰𝗣𝗮𝗮𝘀𝗳𝗲𝗲𝘀 𝗔𝗸𝘁𝗶𝘄𝗶𝘁𝗲𝗶𝘁🐰

Met Paasfees om die draai en die kinders by die huis, gebruik die geleentheid om hulle meer te leer van hoekom Paasfees in jou huishouding gevier word.

Wenk: Gebruik alledaagse goed wat in die huis rond lê om die Paas Haas te versier!

Met die April wat op die voorstoep staan, steek Herfs ook sy kop om die draai!Is jy gereed vir die koue weer en snoesige...
01/04/2023

Met die April wat op die voorstoep staan, steek Herfs ook sy kop om die draai!

Is jy gereed vir die koue weer en snoesige komberse wat voorlê?

Daar is 'n dummychain vir elke liewe Mamma se smake en voorkeure!Kontak my vandag nog om jou spesiale dummychain te best...
28/03/2023

Daar is 'n dummychain vir elke liewe Mamma se smake en voorkeure!

Kontak my vandag nog om jou spesiale dummychain te bestel!

Address

Khara Hais

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lil' Nankies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share