Little One Klerksdorp

Little One Klerksdorp I am a loving mother of two and housewife who decided to manufacture and sell these articles to generate an extra income in my spare time.

All orders that are placed are prepped and packed by ME.. and I absolutely love it!!♡

🇿🇦💚💛 Klein Springbokkie onderweg! 🏉🦌Want selfs die kleinste Springbok-ondersteunertjies moet van vroeg af reg wees vir d...
21/08/2026

🇿🇦💚💛 Klein Springbokkie onderweg! 🏉🦌

Want selfs die kleinste Springbok-ondersteunertjies moet van vroeg af reg wees vir die groot wedstryd! 😍🏉

Kyk net na hierdie te oulike Springbok-stelletjie — ’n babygrow, broekie en natuurlik ’n persoonlike spoegdoek om die outfit perfek af te rond. 💚💛

Vir klein lyfies, groot gees en sommer hope Bok-liefde! 🇿🇦🥹

GO BOKKE! 🏉💚💛
Van die eerste babygrow af… ’n ware klein Bok-ondersteuner! 🇿🇦

📍 Little One Klerksdorp
✨ Met liefde gemaak vir jou klein mensie – op bestelling beskikbaar. 💚💛

Hoe spesiaal is hierdie pragtige stelletjie vir klein Lenrich Otto? 💙🦖Alles met sy naam, in sy tema, spesiaal gemaak met...
17/08/2026

Hoe spesiaal is hierdie pragtige stelletjie vir klein Lenrich Otto? 💙🦖

Alles met sy naam, in sy tema, spesiaal gemaak met baie liefde. 🥰

Want by Little One Klerksdorp glo ons die mooiste geskenke is dié wat persoonlik gemaak word. 💙

🦖 Lenrich Otto! 🦖
Mag jou grootwordjare vol avontuur, liefde en baie dinosouruspret wees! 💙✨

Wanneer jou OOM Cool is… 😎…en boonop ’n baard het! 🧔🏻‍♂️😂❤️Dan verdien hy natuurlik sy eie spesiale hempie! 😉💙“The Best ...
14/08/2026

Wanneer jou OOM Cool is… 😎
…en boonop ’n baard het! 🧔🏻‍♂️😂❤️

Dan verdien hy natuurlik sy eie spesiale hempie! 😉💙

“The Best Uncles Have Beards” 🧔🏻‍♂️✨

Nog ’n spesiale bestelling met baie liefde gemaak deur Little One Klerksdorp 🩷

Opgewonde!!!

Iewers is daar ’n klein babasussie wat nog veilig in Mamma se magie groei… 🩷maar haar Ouboet se hartjie is reeds besig o...
13/08/2026

Iewers is daar ’n klein babasussie wat nog veilig in Mamma se magie groei… 🩷
maar haar Ouboet se hartjie is reeds besig om plek te maak vir haar. 🥹💕

Hierdie spesiale hempie en babygrow is gemaak vir daardie mooiste oomblik wanneer hy haar vir die eerste keer ontmoet…
“Big Brother” & “Little Sister” — twee klein mensies, een baie groot liefde. 🩷🩵

’n Klein uitrusting vir ’n groot nuwe hoofstuk in hierdie gesinnetjie se lewe. ✨

Mag hierdie klein babasussie ’n lewe vol liefde, lag en ’n baie spesiale groot broer hê. 🥰

✨ Little One Klerksdorp
For all your Unique Baby Gifts 💕

👶🏻💕 ’n Baie spesiale bederfie vir ’n nuwe babatjie! 💕👶🏻Wanneer ’n Ouma haar hart en hande insit om haar nuwe kleinkind t...
12/08/2026

👶🏻💕 ’n Baie spesiale bederfie vir ’n nuwe babatjie! 💕👶🏻

Wanneer ’n Ouma haar hart en hande insit om haar nuwe kleinkind te bederf… 🥹💗

Ouma het die mooiste doeke omgehekel 🧶🥰

Little One Klerksdorp was so bevoorreg om ’n klein deeltjie van hierdie spesiale geskenkie te wees – met mooi borduurwerk en persoonlike detail op die babygrows. 🧵✨

’n Geskenkie vol liefde, handewerk en baie spesiale betekenis. 💕

Weet some die ouma kan nie wag vir jou nie!! 🩷

🚨🌸 LAATSTE DAG VAN ONS DUMMYCLIP SALE! 🌸🚨As jy nog gewag het… DÍT IS JOU LAASTE KANS! 🩷✨ Silicone DummyClips – slegs R15...
10/08/2026

🚨🌸 LAATSTE DAG VAN ONS DUMMYCLIP SALE! 🌸🚨

As jy nog gewag het… DÍT IS JOU LAASTE KANS! 🩷

✨ Silicone DummyClips – slegs R150
🤍 Spaar R40 (was R190)
🧸 Baie oulikste Cartoon Beads om van te kies

🔤 En elke DummyClip word met jou kleinding se naam gemaak! 😍

⏰ Vandag is die LAATSTE DAG – 10 Augustus!
📦 Koerier nie ingesluit nie.
💳 Betaling bevestig jou bestelling.

Moenie vanaand sê jy het nie geweet nie! 🤣🩷

Little One Klerksdorp

🌸 DANKIE, DANKIE, DANKIE! 🌸Baie dankie vir almal se ondersteuning gister! 🥹🩷 Ons was lekker besig met al julle pragtige ...
08/08/2026

🌸 DANKIE, DANKIE, DANKIE! 🌸

Baie dankie vir almal se ondersteuning gister! 🥹🩷 Ons was lekker besig met al julle pragtige bestellings en voorbeelde!

Maar onthou… julle is nog nie te laat nie! 😍
Die Silicone DummyClip-uitverkoping loop slegs hierdie naweek!

✨ Spaar R40 – nou slegs R150! ✨

🧸🌈 Daar is SO BAIE oulike Cartoon Beads om van te kies — en onthou, elke DummyClip word met jou kleinding se naam gemaak! 🤍

🤰 Kom ons kyk hoeveel swanger mamma’s ons kan bereik!

Tag ’n mamma-to-be hieronder wat hierdie een MOET sien! 👇🏼🩷

Of tag sommer ’n vriendin, suster of familielid met ’n nuwe babatjie op pad! 🥰

📅 Slegs 7–10 Augustus 2026
📦 Koerier nie ingesluit nie.
💳 Betaling bevestig jou bestelling.

Moenie dat jou mamma-vriendin hierdie een misloop nie! 🌸🩷

Little One Klerksdorp

‼️ Naweek Uitverkoping! 🩷Dis die perfekte tyd om jou persoonlike Silicone DummyClip te bestel! 🩷💙✨ Spaar R40 – nou slegs...
07/08/2026

‼️ Naweek Uitverkoping! 🩷

Dis die perfekte tyd om jou persoonlike Silicone DummyClip te bestel! 🩷💙

✨ Spaar R40 – nou slegs R150.
📅 Slegs 7–10 Augustus 2026

📦 Koerier is nie ingesluit nie. 💳 Jou bestelling word bevestig sodra betaling ontvang is.

🩷 Moenie hierdie spesiale aanbod misloop nie!

Little One Klerksdorp

🩵🐠 Onder die see... waar drome begin! 🐠🩵Hoe ongelooflik oulik is hierdie Flounder & Sebastian-tema geskenkpakkie vir kle...
06/08/2026

🩵🐠 Onder die see... waar drome begin! 🐠🩵

Hoe ongelooflik oulik is hierdie Flounder & Sebastian-tema geskenkpakkie vir klein FJ? 🐠🦀

Elke item is met liefde gepersonaliseer om hierdie geskenk ekstra spesiaal te maak. Van die sagte kombersie en babygrow tot die handdoek, DummyClip en oulike aktiwiteitsblokkie – elke detail is met sorg gekies. 💙

Daar is net iets besonders aan 'n persoonlike geskenk wat vir jare mooi herinneringe skep. 🌊🤍

Baie dankie vir julle vertroue in Little One Klerksdorp . Dit bly vir my 'n voorreg om deel te wees van hierdie kosbare oomblikke. 🌸

Vandag is ek dankbaar. 🤍✨Dankbaar dat ek die voorreg het om saam met my kinders ’n High Tea by die skool te kan geniet. ...
05/08/2026

Vandag is ek dankbaar. 🤍✨

Dankbaar dat ek die voorreg het om saam met my kinders ’n High Tea by die skool te kan geniet. 🥹🩷 Dankbaar vir hierdie spesiale oomblikke wat ons saam kan beleef en herinneringe wat ons vir altyd sal koester.

En dan, my man… ❤️🩷

Dankie vir alles wat jy doen om hierdie lewe vir ons moontlik te maak. Dankie dat jy elke dag so hard werk en soveel van jouself gee sodat ons kinders die beste kan hê. 🥹

Maar nog meer as dit… dankie dat jy my altyd ondersteun om ’n mamma te wees wat daar wil wees vir haar kinders. Dankie dat jy dit vir my moontlik maak om hierdie spesiale oomblikke saam met hulle te kan beleef. ❤️

Ek sien jou. Ek waardeer jou. En ek is ongelooflik dankbaar vir die man en pappa wat jy vir ons is. ❤️🩷

Ook ’n baie groot dankie aan al my klante. 🫶🏻 Dankie dat julle altyd verstaan wanneer ek my familie eerste sit. Dankie dat julle nooit kla of my skuldig laat voel omdat ek soms kies om eers ’n mamma te wees nie. Julle ondersteuning beteken vir my méér as wat julle besef. 🤍

Ek is vandag sommer uit my sokkies uit bederf en ongelooflik bevoorreg! 🥹🩷

Die lewe is nie altyd maklik nie, maar vandag kies ek om stil te staan en dankbaar te wees vir alles wat ek wél het. ✨

My hart is vol. 🤍

Baie Little One Klerksdorp liefde 🩷❤️

Address

Doringkruin
Klerksdorp
2571

Telephone

+27769151412

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little One Klerksdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share