Sew Cutie Patootie

Sew Cutie Patootie Welcome to a world of tiny stitches and big imagination!

We create handmade fabric dolls, cozy doll quilts, and delightful dress-up piecesβ€”perfect for playtime, bedtime, and everything in between.

πŸŽ€ RAFFLE 3 IS HIER! πŸŽ€Ons het hierdie keer ’n opsie tussen 2 pragtige pryse! πŸ˜πŸ’•πŸ§Έ Blossom DollπŸ›οΈ Doll Bed Set🎟️ R30 per ka...
02/09/2026

πŸŽ€ RAFFLE 3 IS HIER! πŸŽ€

Ons het hierdie keer ’n opsie tussen 2 pragtige pryse! πŸ˜πŸ’•

🧸 Blossom Doll
πŸ›οΈ Doll Bed Set

🎟️ R30 per kaartjie
🎟️ Slegs 50 kaartjies beskikbaar!

Wil jy ’n kans staan om een van hierdie twee oulike pryse te wen? 🌸✨

πŸ‘‰ Sluit aan by ons WhatsApp-groep om jou kaartjies te koop!
πŸ“² Die WhatsApp-groep se skakel:
https://chat.whatsapp.com/GHsUPnL0qUH4bQBax0QGsO?s=cl&p=a&ilr=4

Moenie te lank wag nie β€” daar is net 50 kaartjies! πŸ’—

Baie dankie vir elkeen se ondersteuning! πŸ₯°πŸŒ·

🌸 BLOSSOM DOLL KLERE NOU BESKIKBAAR! 🌸Het jy reeds ’n Blossom Doll? πŸ₯°Jy kan nou ook oulike klere vir jou pop bestel! πŸ‘—πŸŽ€πŸ©·...
31/08/2026

🌸 BLOSSOM DOLL KLERE NOU BESKIKBAAR! 🌸

Het jy reeds ’n Blossom Doll? πŸ₯°
Jy kan nou ook oulike klere vir jou pop bestel! πŸ‘—πŸŽ€

🩷 Kies uit ’n verskeidenheid mooi materiale, kleure en unieke motiewe, daar is ietsie vir elke poppie! 🌸

πŸ“¦ Ons koerier landswyd πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ“² WhatsApp vir bestellings, meer foto’s en die beskikbare keuses:
Michaela – 066 293 1170

✨ Gee jou poppie ’n nuwe uitrusting en maak haar klerekas ekstra spesiaal! ✨

🌸 Ontmoet jou nuwe beste maatjie! 🌸Hierdie pragtige handgemaakte poppe is gereed vir baie drukkies, avonture en spesiale...
31/08/2026

🌸 Ontmoet jou nuwe beste maatjie! 🌸

Hierdie pragtige handgemaakte poppe is gereed vir baie drukkies, avonture en spesiale herinneringe. πŸ’•

’n Perfekte geskenk vir verjaarsdae, Kersfees of sommer net om iemand se dag op te helder.

πŸ’– Handgemaak met liefde
πŸ’– Unieke ontwerp
πŸ’– Sag en oulik vir eindelose speelpret

🚚 Ons koerier landswyd.

πŸ“² Whatsapp vir bestellings of meer inligting:
Michaela – 066 293 1170

🩷 POPPE IN VOORRAAD! 🩷Op soek na ’n spesiale maatjie vir jou kleinding? πŸŽ€βœ¨ Ons het poppe in voorraad en hulle wag net vi...
24/08/2026

🩷 POPPE IN VOORRAAD! 🩷

Op soek na ’n spesiale maatjie vir jou kleinding? πŸŽ€βœ¨ Ons het poppe in voorraad en hulle wag net vir hul nuwe huisies! πŸ₯°

πŸ“¦ Koerier beskikbaar landswyd

πŸ’Œ WhatsApp jou bestelling:
Michaela – 066 293 1170

✨ Bestel vandag en kies jou gunsteling pop! ✨

22/08/2026
Maak speeltyd nΓ³g meer spesiaal met ons pragtige Doll Carriers! πŸ’•Perfek vir klein mammas wat hul gunsteling pop of sagte...
03/08/2026

Maak speeltyd nΓ³g meer spesiaal met ons pragtige Doll Carriers! πŸ’•

Perfek vir klein mammas wat hul gunsteling pop of sagte speelding oral saam wil dra.

✨ Sag en gemaklik
✨ Verstelbare bande
✨ Handgemaak met liefde
✨ Verskeie oulike patrone beskikbaar

πŸ’— Slegs R250 elk

πŸ“© Stuur vir ons 'n boodskap om joune te bespreek voordat jou gunsteling patroon uitverkoop!
066 293 1170

πŸ“¦πŸšš Ons koerier landswyd!

13/07/2026

✨ RAFFLE 2 IS NOU OOP! ✨ πŸŽ‰

Kies jou gunsteling prys uit 3 pragtige opsies 🀩🌸
πŸš™ Opsie 1: Draadkar
🧸 Opsie 2: Pop bed stelletjie
πŸŽ€ Opsie 3: Blossom Doll

🎟️ Slegs 50 kaartjies beskikbaar!
πŸ’° R25 per kaartjie

Kry jou kans om een van hierdie unieke pryse te wen πŸ’•

Perfek vir enige kleinding wat lief is vir speel en verbeelding! ✨

🏷Sluit aan by ons Whatsapp groep om n kaartjie te koop
https://chat.whatsapp.com/GHsUPnL0qUH4bQBax0QGsO

Address

Klerksdorp
2570

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27724189102

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sew Cutie Patootie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sew Cutie Patootie:

Shortcuts

Share