13/08/2026
πͺπ‘πͺποΈπͺπ πͺβ±οΈπͺπ‘πͺποΈπͺβ±οΈ
Ons beplanning is gedoen en HARTENBOS GIFT MARKET se GROOT WIT TENT is gereed om Desember se vakansiegangers te verwelkom. As jou vakansie bestemming Hartenbos/Mosselbaai is, het ons net die regte plek vir jou om te besoek. Met meer as 500 keurige uitstallings onder een dak, moet jy seker maak jy mis dit nie.
Dit is defnitief βn uitstappie vir die hele gesin. Afgesien van die tent se uitstallings, bied Hart & Bosch Village ook afleiding vir die hele gesin. Meer as genoeg speelplek vir die kinders, Quad bikes, stoomtreintjie, eet en drink goed en nog sommer baie meer pret.
Ons is op die R102, agter Salt & Copper restaurant, net buitekant Hartenbos. Oop vanaf 21 November 2026 tot 3 Januarie 2027 elke dag van 09:00 tot 18:00
https://maps.app.goo.gl/M6y2R9QSDtrRMLZNA