07/09/2026
Beskikbaar by BeulahNiques Gift Shop
Hier is ek Here, stuur my! - Soms klink daardie woorde so mooi maar die realiteit is dat wanneer jy aanmeld vir Sy diens en jou eie wil laat gaan, die lewe soms hard kan voel maar mag ons altyd onthou dat waarheen Hy ons ookal stuur, Hy elke tree saam met ons sal stap! Elke keer wanneer ons, ons kruis opneem kry Jesus in ons gestalte. Ken jy dalk iemand wat onlangs van land, werk of dorp moes verander? Dalk is hierdie olie juis vir hulle. Loer gerus aanlyn na www.gesalfde.co.za