22/08/2026
πΏπ¦ NET GOU IS HIER! πΏπ¦
Ons is super excited om uiteindelik ons eerste T-h**p met julle te deel! ππ₯
β¨ BEKENDSTELLINGS SPECIAL: R299 per T-h**p β¨
Elke Net Gou T-h**p word spesiaal op bestelling gemaak, daarom hou ons nie groot hoeveelhede voorraad aan nie. β€οΈ
π¦ Bestel via Whatsapp β ons maak dit spesiaal vir jou β jy kry jou Net Gou T-h**p!
β³ Omdat ons op bestelling werk, sal jou h**p nie dadelik beskikbaar wees nie. Ons sal jou op hoogte hou van jou bestelling en laat weet sodra dit gereed is.
π Krugersdorp en omliggende areas: afhaal/afleweringsopsie beskikbaar.
π¦ Buite ons afleweringsgebied: PUDO beskikbaar teen die toepaslike afleweringsfooi.
π© Bestellings is NOU oop!
Stuur vir ons βn DM met jou grootte en aantal om joune te bestel.
πΏπ¦ NET GOU β meer as net βn T-h**p.