Femanix

Femanix Lingerie Boutique

17/04/2023
Femanix se uitverkoping is steeds aan die gang! Kontak vir Reta Venter (084 5466 516) vir enige navrae.
17/04/2023

Femanix se uitverkoping is steeds aan die gang! Kontak vir Reta Venter (084 5466 516) vir enige navrae.

Femanix hou uitverkoping vanaf Maandag, 13 Maart. Kom loer gerus in by 33 Hoogstraat, Lambertsbaai. Kontak my gerus vir ...
10/03/2023

Femanix hou uitverkoping vanaf Maandag, 13 Maart. Kom loer gerus in by 33 Hoogstraat, Lambertsbaai. Kontak my gerus vir navrae: 072 891 1440

U I T V E R K O P I N G !!Moenie hierdie geleentheid misloop nie!Glamorise bra's op uitverkoping.Spaar 25% Kom loer geru...
07/02/2022

U I T V E R K O P I N G !!
Moenie hierdie geleentheid misloop nie!

Glamorise bra's op uitverkoping.

Spaar 25%

Kom loer gerus in by ons!

33 Hoogstraat, Lambertsbaai
Tel no: 072 891 1440

Voorspoedige nuwe jaar aan al ons kliënte. Baie dankie vir al jul ondersteuning en ons kan nie wag om julle in die nuwe ...
31/12/2021

Voorspoedige nuwe jaar aan al ons kliënte. Baie dankie vir al jul ondersteuning en ons kan nie wag om julle in die nuwe jaar weer te ontvang nie!

Moenie vergeet van ons promosie nie. Vandag is die laaste dag. Kom loer gerus by ons is!Ons is geleë by 33 Hoogstraat, L...
31/12/2021

Moenie vergeet van ons promosie nie. Vandag is die laaste dag. Kom loer gerus by ons is!

Ons is geleë by 33 Hoogstraat, Lambertsbaai.

Geseënde Kersfees aan al ons kliënte. Geniet elke oomblik saam julle geliefdes en familie. 🌟🎄
24/12/2021

Geseënde Kersfees aan al ons kliënte. Geniet elke oomblik saam julle geliefdes en familie. 🌟🎄

Kom bars ñ ballon en staan die kans om lekker afslag te kry op enige van ons produkte wat jy koop!Geldig vanaf 13 Desemb...
14/12/2021

Kom bars ñ ballon en staan die kans om lekker afslag te kry op enige van ons produkte wat jy koop!

Geldig vanaf 13 Desember tot 31 Desember

Maandae tot Vrydae 09:00-17:00
Saterdae 09:00-12:00

Geleë in Lambertsbaai, 33 Hoogstraat

Kaartfasiliteite ook beskikbaar.

Kan nie wag om jou te sien nie!

Kom bars ñ ballon en staan ñ kans om afslag te wen!Geldig vanaf 13 Desember tot 31 Desember.Let wel: Ons sal toe wees op...
03/12/2021

Kom bars ñ ballon en staan ñ kans om afslag te wen!

Geldig vanaf 13 Desember tot 31 Desember.

Let wel: Ons sal toe wees op 24 en 25 Desember

Besigeheidsure:
Maandae tot Vrydae: 09:00 - 17:00
Saterdae: 09:00 - 12:00

Is jy opsoek na ñ goeie kwaliteit bra? Kom loer gerus by ons in.Ons spesialiseer in bra's vir die groter vrou en ons het...
12/11/2021

Is jy opsoek na ñ goeie kwaliteit bra? Kom loer gerus by ons in.

Ons spesialiseer in bra's vir die groter vrou en ons het vir die kleiner sizes ook bra's beskikbaar.

Bra's te koop:
~ Wireless
~ Maternity bra's
~ Bra's wat voor vasmaak
En nog vele meer!

Ons is geleë in Lambertsbaai by 33 Hoogstraat.

Maandae tot Vrydae 09:00-17:00
Saterdae en vakansiedae 09:00-12:00

Ons het darem ietsie mooi vir ons jonger dames of vir ons kleiner nommers. Playtex bra's begin by 36 B en van ons ander ...
03/11/2021

Ons het darem ietsie mooi vir ons jonger dames of vir ons kleiner nommers. Playtex bra's begin by 36 B en van ons ander bra's 34 C.

Ons is geleë in Lambertsbaai by 33 Hoogstraat.
Oop van Maandae tot Saterdae.

Volg ons facebook blad vir meer foto's en inligting.

Moenie vergeet van ons spesiale aanbieding nie! Kom loer gerus in by ons.🌸
30/09/2021

Moenie vergeet van ons spesiale aanbieding nie! Kom loer gerus in by ons.🌸

Address

33 Hoogstraat
Lambertsbaai
8130

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27728911440

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Femanix posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share