Lientjie’s Homemade and Accessories

Lientjie’s Homemade and Accessories Tuisgebak so reg na jou smaak!

31/07/2026

Daar is nog net oor vandag by Lientjie’s:
7x melkterte
1x piesangbrood
Beskuit
7x Mini Quiches
5x Kaassmeer
4x Jalapeño’s

MAAR MOENIE BEKOMMER NIE! Ons is môre weer terug met nuwe vars gebak - so reg na jou smaak!👩🏼‍🍳🌷 Marlien van Vuuren

08/06/2026
15/05/2026

Goeiemôre almal.

Ons het weer Lientjie’s Homemade and Accessories se lekker Melktert beskikbaar vandag.

Kom maak n draai voor dit te laat is!

Bestellings is nog oop vir Vrydag!🤍👩🏼‍🍳
11/05/2026

Bestellings is nog oop vir Vrydag!🤍👩🏼‍🍳

Onthou om te bestel!👩🏼‍🍳🎀
07/05/2026

Onthou om te bestel!👩🏼‍🍳🎀

As gevolg van baie navrae die afgelope naweek oor Lientjie’s se gebak het ek besluit om ’n spesiale Baking Sale te hou.🍰...
04/05/2026

As gevolg van baie navrae die afgelope naweek oor Lientjie’s se gebak het ek besluit om ’n spesiale Baking Sale te hou.🍰👩🏼‍🍳

Dit gee vir julle die geleentheid om julle gunsteling gebak vooraf te bestel, sodat julle nie hoef te wag of uit te mis nie!

Neem asseblief kennis dat hierdie verkope op bestelling werk, en dat bestellings beperk sal wees tot die kapasiteit wat ek kan bak om seker te maak al die produkte vir die dag is vars!

Maak seker jy plaas jou bestelling betyds om teleurstelling te voorkom🎀🌸

22/04/2026

Ons het weer Lientjie’s Homemade and Accessories se melktert beskikbaar dié Vrydag hier by Die Geelpadstal!

🎀🍰 Raai wie is terug…? 🍰🎀Lientjie se HEERLIKE melkterte is weer oppad en jy wil dit nie mis nie! 😍👉 Vrydag, 24 April📍 By...
22/04/2026

🎀🍰 Raai wie is terug…? 🍰🎀

Lientjie se HEERLIKE melkterte is weer oppad en jy wil dit nie mis nie! 😍

👉 Vrydag, 24 April
📍 By Die Geelpadstal

Romerig… vars… en só lekker dat een net nie genoeg is nie 🤤💛

💨 Hulle gaan VINNIG — so moenie wag nie!
🔥 Beperkte voorraad beskikbaar!

Kom bederf jouself (of iemand spesiaal 😉)
Ons sien jou daar! 💕

Address

Lephalale

Telephone

+27824456667

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lientjie’s Homemade and Accessories posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category