Lichtenburg Skoenboutique

Lichtenburg Skoenboutique Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lichtenburg Skoenboutique, Footwear Store, 50 Gerrit Maritzstreet, Lichtenburg.

01/06/2019
Dit is met groot hartseer dat ons verneem het van die afsterwe van Thea. Sy laat n groot leemte in ons harte asook by Sk...
30/05/2019

Dit is met groot hartseer dat ons verneem het van die afsterwe van Thea. Sy laat n groot leemte in ons harte asook by Skoenboutique... Sterkte vir haar familie...

Dames.... mooi handsakke
25/03/2017

Dames.... mooi handsakke

25/03/2017
Na 16 jaar is die woordjie "dankie " te klein vir my.  Ek was vir baie jare deel van Skoenboutique . So het die tyd aang...
01/05/2016

Na 16 jaar is die woordjie "dankie " te klein vir my. Ek was vir baie jare deel van Skoenboutique . So het die tyd aangebreek vir nuwe uitdagings. Dit is so moeilik om totsiens te se vir mense wat diep in jou hart gekruip het. Ek sal Skoenboutique altyd dankbaar wees vir alles wat ek geleer het. Dankie aan al ons kliente wat altyd vriendelik was, wat altyd lekker gesels het en partykeer net kom hoor het hoe dit gaan. Ek gaan jul almal baie mis. Sal definitief kom kuier. Ons verhuis Na Rustenburg. Groete Yolandie ###

Cowboy boots!!!  Baie mooi.  Stwart, bruin, beige, navy  en tan....
29/04/2016

Cowboy boots!!! Baie mooi. Stwart, bruin, beige, navy en tan....

26/04/2016

Skoenboutique is more oop!!! Kom maak gerus n draai. 9-12 uur.

Winter 2016
21/04/2016

Winter 2016

Baie mooi in navy. Mom kyk gerus.
20/04/2016

Baie mooi in navy. Mom kyk gerus.

15/03/2016
Betyds vir die winter...green cross
15/03/2016

Betyds vir die winter...green cross

Sketchers vir kinders...R399.99 ...nr 10 - 3.
09/03/2016

Sketchers vir kinders...R399.99 ...nr 10 - 3.

Address

50 Gerrit Maritzstreet
Lichtenburg
2740

Telephone

0186323807

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lichtenburg Skoenboutique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category