18/10/2026
Liewe Kliente
Baie dankie vir almal wat navraag gedoen op ons advertensies.
* Neem asb kennis, ons fb blad word nie beman nie, daarom is daar nie dadelik reaksie nie
* Moet asb nie agterdog saai met opmerkings soos, hoekom antwoord hulle nie as n mens vra vanwaar is hulle nie!...as jy my fb blad oopmaak sal jy sien dat al my inligting daarop is.
* Ek het geweldig baie navrae, ek sal almal antwoord, maar dit gaan ñ bietjie tyd vat. So wees asb geduldig.
* As jy vandag (Sondag) dalk n whatsapp van my af kry, as jy voel jy wil my eers more antwoord, geen probleem nie.
* Dankie vir al die bestellings en die mooi terugvoer wat ons van julle af kry.
Hoop julle het almal n mooi en n Geseende Sondag
Serpie Groete
Mariska