Die RooiKnoop

Call Directions Contact the business

Die RooiKnoop The art of handcrafting products offers a unique touch of personalization and quality that is highly valued.

These bespoke items, tailored to the client's specifications, not only meet their functional needs but also reflect their personalities.

Kyk die mooi Baba Beddegoed by Baba & Kie
22/10/2026

Kyk die mooi Baba Beddegoed by Baba & Kie

21/10/2026

’n NUWE HOOFSTUK VIR DIE ROOIKNOOP!

Dames,

Met ’n hart vol dankbaarheid wil ons graag ’n belangrike verandering met julle deel.

Die RooiKnoop gaan ongelukkig nie meer sagte speelgoed vervaardig nie.

Hierdie besluit was nie maklik nie, maar soms moet ’n mens ’n tree terugstaan om weer jou volle aandag te gee aan dit waarvoor jou hart regtig klop.

Ons gaan voortaan ons fokus terugbring na ons geliefde Thema Mandjies en natuurlik ons unieke, handgemaakte GeKnoopte Koppe!

Dit is produkte waarin ons ons kreatiwiteit, liefde en passie kan uitleef, en ons sien baie uit na alles wat nog voorlê!

Maar moenie bekommerd wees nie!

Ons weet daar is baie van julle wat ons sagte speelgoed liefhet en graag by ons bestel het. Daarom het ons ’n lys saamgestel van betroubare sagte speelgoedmakers wat ons met ’n geruste hart aan julle kan aanbeveel.

Indien julle dus op soek is na sagte speelgoed kyk uit vir ons volgende post met meer besonderhede.

Ons wil vir elkeen van julle baie dankie sê vir julle ondersteuning, bestellings en liefde deur die jare. Julle beteken vir ons baie meer as net kliënte julle is deel van die Die RooiKnoop-familie!

Ons hoop julle sal saam met ons hierdie nuwe hoofstuk aanpak en steeds ons reis ondersteun.

Baie liefde,
Die RooiKnoop

20/10/2026
Kyk net hierdie mooi dekorNou beskikbaar by Louana'sKontak haar gerus. Word geverf volgens klient se spesifikasies.Enige...
20/10/2026

Kyk net hierdie mooi dekor
Nou beskikbaar by Louana's

Kontak haar gerus. Word geverf volgens klient se spesifikasies.
Enige tema welkom
Loura - 0662971292

❤️❤️❤️❤️❤️❤️

20/10/2026

Onthou ons Kompetisie!!!! 🥳🥳🥳

👶🏼 Spoegdoeke 👶🏼As baba drink en melkies mors,lê my spoegdoekie lekker oor mamma se bors.Sag en mooi, met liefde gemaak,...
19/10/2026

👶🏼 Spoegdoeke 👶🏼
As baba drink en melkies mors,
lê my spoegdoekie lekker oor mamma se bors.
Sag en mooi, met liefde gemaak,
vir elke klein mondjie wat melkies smaak!

🌼 Plain om gehekel R120. 00 elk
🌼 2 stuk stel R350. 00
- 1x Omgehekel met naam en applique
- 1x Omgehekel met lap stuk
🌼 3 stuk stel R400. 00
- 1x Net omgehekel
- 1x Omgehekel met naam en applique
- 1x Omgehekel met lap stuk

Kan ook jou eie stelle uiteensit.
Opsies:
- Omgehekel met naam en applique
- Omgehekel met lap stuk
- Net omgehekel

Gozette 0710550400
Nigel Gauteng
Die RooiKnoop

OP SPESIALE AANBIEDING TOT EINDE VAN DIE MAAND! Om dankie te sê vir almal se ondersteuning het ek gedink kom ons hardloo...
18/10/2026

OP SPESIALE AANBIEDING TOT EINDE VAN DIE MAAND!
Om dankie te sê vir almal se ondersteuning het ek gedink kom ons hardloop die spesiale aanbieding tot maand einde!

KOOP 3 BOK - GeKnoopteKoppe
teen R1300. 00 spaar R200. 00
Pudo locker to locker ingesluit

Stel sluit in
🦌Springbok
🦌Gemsbok
🦌 Kudu

Hout afwerking gedoen volgens klient se kleur keuse

Gozette 0710550400
Nigel Gauteng
Die RooiKnoop
🇿🇦

EENDAG SAL HULLE GROOT WEES…Maar vandag is hulle nog klein.Klein handjies.Klein voetjies.Groot drome.Groot verbeelding.E...
14/10/2026

EENDAG SAL HULLE GROOT WEES…
Maar vandag is hulle nog klein.

Klein handjies.

Klein voetjies.

Groot drome.

Groot verbeelding.

En dalk sal hierdie klein kamertjie eendag een van die plekke wees wat hulle onthou.

“Hier het ek grootgeword.” 🤎

Nie net om ’n kamer mooi te maak nie…

maar om deel te word van ’n klein mensie se grootwordjare.

🌿 Die RooiKnoop

Handgemaak met liefde.

Prys: R550. 00 elk
Combo pryse:
3 bokke R1500. 00
3 bokke + kameelperd R2000. 00
3 bokke + vlakvark + kameelperd R2500. 00
Combo pryse sluit courier in.
Deur na deur met Fastway

Tydlyn sal bespreek word met elke klient. Hierdie kan nie as Nood bestellings gemaak word nie weens dit handgeverf word.

Gozette 0710550400

Nigel Gauteng











Bevooreg en dankbaar🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌
09/10/2026

Bevooreg en dankbaar
🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌

Address

Nigel
Marshallstown
1490

Opening Hours

Monday 10:00 - 18:00
Tuesday 10:00 - 18:00
Wednesday 10:00 - 18:00
Thursday 10:00 - 18:00
Friday 08:30 - 15:00
17:00 - 20:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27648022805

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die RooiKnoop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die RooiKnoop:

Shortcuts

Share