Little Love Children's Clothing

Little Love Children's Clothing Little Love is an extension of our existing Women's Clothing range: Let Love Clothing. We cater for little girls between 3 & 8 years old.

The unique fabric that is used for the Little Love range is our own design and new designs are added continiously

Kate maak geen geheim daarvan dat sy haar ouma se rokkies 'lief' nie. (haar eie woordjie)  Aan die hand sleep sy my alty...
24/10/2022

Kate maak geen geheim daarvan dat sy haar ouma se rokkies 'lief' nie. (haar eie woordjie) Aan die hand sleep sy my altyd met 'n ondeunde vonkel in haar ogies reguit boetiek toe... ek is 'n baie trotse ouma! Little Love het nou sy eie klein modelletjie!!!

Beeldskone Ma en dogter!!! - Madelein Waller
07/02/2021

Beeldskone Ma en dogter!!! - Madelein Waller

Somer is om die draai. Bederf jou dogtertjie met n mooi Let Love Rokkie en maskertjie. Bypasende broekies en onderrokkie...
22/08/2020

Somer is om die draai. Bederf jou dogtertjie met n mooi Let Love Rokkie en maskertjie. Bypasende broekies en onderrokkies ook beskikbaar.
Lizette 0823149028

Baie baie dankie tannie Wilma vir my mooiste maskers, ek is mal oor almal en kan nou lekker asem haal, hulle pla my glad...
19/05/2020

Baie baie dankie tannie Wilma vir my mooiste maskers, ek is mal oor almal en kan nou lekker asem haal, hulle pla my glad nie!! Baie baie liefde Megan ### ๐Ÿฅฐ๐Ÿ˜˜๐Ÿ’๐ŸŒธ๐Ÿ’—

Met paasfees om die draai is die Little Love rokkie se hasie ontwerp n wenner. Rokkie kode LL 03
09/03/2020

Met paasfees om die draai is die Little Love rokkie se hasie ontwerp n wenner.
Rokkie kode LL 03

n Little Love rokkie vertel vir elke dogtertjie haar eie storie. Baie unieke ontwerpe om van te kies, met of sonder bypa...
05/03/2020

n Little Love rokkie vertel vir elke dogtertjie haar eie storie. Baie unieke ontwerpe om van te kies, met of sonder bypasende onderrokkies of broekies met valle.

Little Love rokkies vir dogtertjies van 2 tot 8 jarige ouderdomme. Verskeidenheid ontwerpe om van te kies.Rokkie kode LL...
19/02/2020

Little Love rokkies vir dogtertjies van 2 tot 8 jarige ouderdomme. Verskeidenheid ontwerpe om van te kies.
Rokkie kode LL 1

Little Love rokkies met baie unieke ontwerpe om van te kies. Beertjie rokkie (voor en agter kant) kode LL 8.
16/02/2020

Little Love rokkies met baie unieke ontwerpe om van te kies. Beertjie rokkie (voor en agter kant) kode LL 8.

Helder pienk met rooi kolle helder enige dogertjie se mooi gesiggie op.Dieselfde ontwerpe kan ook vir mammas en oumas ge...
05/02/2020

Helder pienk met rooi kolle helder enige dogertjie se mooi gesiggie op.
Dieselfde ontwerpe
kan ook vir mammas en oumas gedoen word.
Rokkie kode LL19

Pragtige Leah in n Little Love rokkie. Bypassende onderrokkies met valle of broekies beskikbaar.Rokkie kode LL350
04/02/2020

Pragtige Leah in n Little Love rokkie. Bypassende onderrokkies met valle of broekies beskikbaar.
Rokkie kode LL350

Oukersaand 2019: 'Mooi herinneringe....Ja! Verseker kan Ouma Let Love dra en haar kleindogter Little Love!  Die rooi Par...
16/01/2020

Oukersaand 2019: 'Mooi herinneringe....Ja! Verseker kan Ouma Let Love dra en haar kleindogter Little Love! Die rooi Paris rok wat Mariana aan het is een van Let Love se gewildste keuses onder ons kliรซnte.
Klein Leana is ook al lankal 'n Little Love liefhebber.

Address

5 Shippard Street
Meyerton
1960

Telephone

+27823149028

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Love Children's Clothing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Little Love Children's Clothing:

Share