01/09/2026
Vir die dame wat laasweek 2 gatsby rokkies by my gevat het en nie terug gebring het asb bring my rokkies.
Ons het kameras binne en buite
En ek wil nie regtig n saak gan maak en fotos opsit om te vra vir my goed.