Stekie-vir-Stekie

Stekie-vir-Stekie Seamstress, for all your tailoring and embroidery needs

Vadoeke vir ñ besondere man of vrou. Goeie kers of verjaarsdag idee. Kan jou kleur en prentjie kies
27/10/2025

Vadoeke vir ñ besondere man of vrou. Goeie kers of verjaarsdag idee. Kan jou kleur en prentjie kies

Oulike seafood stoeltjies teen R30. Werk puik in jou kantoor of in jou huis. Nooit weer sal jy soek na jou foon.
27/10/2025

Oulike seafood stoeltjies teen R30. Werk puik in jou kantoor of in jou huis. Nooit weer sal jy soek na jou foon.

09/02/2025

Kliente!!! Mariana en Owen is terug in Mosselbaai en oop vir besigheid vanaf 17 Februarie 2025

16/01/2024

Stekie vir Stekie is toe tot en met Februarie 2025

Skakel my vir lootjies 0614227120 of Saterdag by die basaar
26/10/2023

Skakel my vir lootjies 0614227120 of Saterdag by die basaar

Vir die maak en herstel van klere. Borduurwerk, maak van alle sakke. Boesoek page van stekie-vir-stekie
22/08/2023

Vir die maak en herstel van klere. Borduurwerk, maak van alle sakke. Boesoek page van stekie-vir-stekie

Ons nuwe maatjie, word met die borduurmasjies gemaak.
06/07/2023

Ons nuwe maatjie, word met die borduurmasjies gemaak.

Nuwe borduur projek. Mermaid  met "hare"
03/07/2023

Nuwe borduur projek. Mermaid met "hare"

Prinses rok vir my eie prinses
28/06/2023

Prinses rok vir my eie prinses

Annabel poppe het nou n baba Boetie. HENRY
28/06/2023

Annabel poppe het nou n baba Boetie. HENRY

Address

9b Minor Straat Danabaai
Mossel Bay
6510

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stekie-vir-Stekie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stekie-vir-Stekie:

Share