05/04/2024
D**k dis tyd dat ek Elia se beskrywing verander na - handmade hair accessories AND BABY MOBILESππ₯³π€©!!
DANKIE vir die ondersteuning! Sien gerus die nuwe baby mobile wat ek gemaak het! Was sΓ΄veel pret π€©
Tema: grys en pienk Olifante vir baba kamer
Bestellings kan gemaak word, Chantel 072 45 85 612