Loka LOKA se reeks bestaan uit reg-om-te-dra, meng-en-pas, veelsydige kledingstukke wat uit material gemaak word wat ekstra gemak en luuksheid waarborg.

Ons ontwerpe is nie seisoengebonde of volgens modegiere nie, maar tydloos, uniek en elegant vir elke vrou.

Die Mila Toppie + Mom Jeans is amptelik ons nuwe go-to outfit. ๐Ÿ‹โœจ  Hierdie is die soort outfit wat jy aantrek sonder om ...
01/09/2026

Die Mila Toppie + Mom Jeans is amptelik ons nuwe go-to outfit. ๐Ÿ‹โœจ Hierdie is die soort outfit wat jy aantrek sonder om twee keer te d**kโ€ฆ en dan die hele dag goed voel !!

En met hierdie Mosselbaai-lente wat uiteindelik begin wys wat sy kan doenโ€ฆ is ons glad nie haastig om weer langmoue aan te trek nie. ๐Ÿค๐ŸŒผ

Twee items. Een outfit. Zero effort. ๐ŸŒผ
๐Ÿค”๐Ÿ’ญโœจ Wie sal ook hierdie twee kombineer, Laatweet ons wat julle d**k van die Toppie met die Mom Jeans

01/09/2026

๐ŸŒผDis Lentedag!๐ŸŒผ

Ons wil sien hoe lyk JOU outfit vandag! ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ’›๐Ÿ‹

Drop โ€™n foto in die comments of tag ons in jou storie.

Bonuspunte as jy vandag Loka dra! ๐Ÿ‹๐Ÿ™Œ๐Ÿ‘

Kom ons vier die nuwe seisoen met kleur, styl en selfvertroue. ๐ŸŒผโœจ

Okay damesโ€ฆ help ons settle this one! ๐Ÿ‘€Dis Lente Dag en ons is amptelik gereed vir mooi, sonnige outfits! โ˜€๏ธ๐Ÿ‹๐Ÿ’›Die Solana...
01/09/2026

Okay damesโ€ฆ help ons settle this one! ๐Ÿ‘€
Dis Lente Dag en ons is amptelik gereed vir mooi, sonnige outfits! โ˜€๏ธ๐Ÿ‹๐Ÿ’›

Die Solana Romp het twee baie mooi moontlikhedeโ€ฆ

๐Ÿ‹ Solana + Mila of
๐Ÿ‹ Solana + Bernedine

Maar as dit jou Lente Dag-outfit wasโ€ฆ Watter een sou jy kies? ๐Ÿ’ญ๐Ÿค”

๐Ÿ‘‡๐Ÿป Drop jou vote hieronder
MILA ๐ŸŒผ | BERNEDINE โœจ

En miskien is dit presies hoe dit veronderstel is om te wees.๐Ÿ™Œ๐Ÿ‘๐Ÿ‹โ˜€๏ธ!!!!Vandag draai die ๐“ผ๐“ฎ๐“ฒ๐“ผ๐“ธ๐“ฎ๐“ท omโ€ฆ..๐ŸŒผDie natuur begin we...
01/09/2026

En miskien is dit presies hoe dit veronderstel is om te wees.๐Ÿ™Œ๐Ÿ‘๐Ÿ‹โ˜€๏ธ!!!!

Vandag draai die ๐“ผ๐“ฎ๐“ฒ๐“ผ๐“ธ๐“ฎ๐“ท omโ€ฆ..๐ŸŒผ

Die natuur begin weer ๐“ซ๐“ต๐“ธ๐“ถ, die dae word ๐’๐’‚๐’๐’ˆ๐’†๐’“ en oral om ons herinner die aarde ons aan een eenvoudige waarheid.....
nรก elke winter kom daar weer ๐“ต๐“ฎ๐“ท๐“ฝ๐“ฎ.... ๐“๐“พ๐”€๐“ฎ ๐˜๐˜–๐˜–๐˜—๐Ÿ™

Miskien voel jou hart nog nie soos ๐“ต๐“ฎ๐“ท๐“ฝ๐“ฎ nie.
Miskien dra jy steeds ๐’”๐’˜๐’‚๐’‚๐’“ aan gebede wat nog nie beantwoord is nie, ๐••๐•ฃ๐• ๐•ž๐•– wat nog wag of ๐šŸ๐š›๐šŠ๐šŽ waarop jy nog geen antwoorde het nie.๐Ÿฅน๐Ÿ™Œ

Maar net soos die eerste ๐“ซ๐“ต๐“ธ๐“ถ๐“ถ๐“ฎ๐“ฝ๐“ณ๐“ฒ๐“ฎ๐“ผ nie toestemming vra om te ๐“ซ๐“ต๐“ธ๐“ถ nie, hoef jy ook nie alles te verstaan voordat jy weer kan ๐•™๐• ๐• ๐•ก nie.๐ŸŒผ

Vertrou dat God reeds besig is om ๐•Ÿ๐•ฆ๐•จ๐•– dinge in jou lewe te laat groei.๐ŸŒฑ
Vertrou dat Hy deure ๐š˜๐š˜๐š™๐š–๐šŠ๐šŠ๐š” wat jy nog nie kan sien nie.๐Ÿšช
Vertrou dat elke ๐’˜๐’‚๐’ˆ๐’•๐’š๐’…, elke traan en elke teleurstelling deel is van die ๐—Œ๐—๐—ˆ๐—‹๐—‚๐–พ wat Hy besig is om te skryf.โœ๏ธ

๐“›๐“ฎ๐“ท๐“ฝ๐“ฎ herinner ons dat nuwe beginne altyd moontlik is. Dat wat ๐˜ฅ๐˜ฐ๐˜ฐ๐˜ฅ gelyk het, weer kan ๐™ก๐™š๐™ฌ๐™š. Dat ๐ก๐จ๐จ๐ฉ altyd ๐—ฆ๐—ง๐—˜๐—ฅ๐—ž๐—ฒ๐—ฅ is as ๐˜ท๐˜ณ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ด.๐Ÿ™Œ๐Ÿ™๐ŸŒฑ

Mag ๐ŸŒผ1 September๐ŸŒผ
vir jou ๐˜”๐˜Œ๐˜Œ๐˜™ wees as net die begin van โ€™n ๐˜•๐˜œ๐˜ž๐˜Œ seisoen. Mag dit die begin wees van nuwe ๐’Ž๐’๐’†๐’…, nuwe ๐’—๐’“๐’†๐’…๐’†, nuwe ๐’ˆ๐’†๐’๐’†๐’†๐’๐’•๐’‰๐’†๐’…๐’† en nuwe ๐’ˆ๐’†๐’๐’๐’๐’‡ dat jou mooiste dae nog voorlรช.

โ˜€๏ธDie son kom weer op.
๐ŸŒผDie blomme blom weer.
๐Ÿ™ŒEn God is ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ฌ๐‘ซ๐‘บ besig om wonderwerke te doen.

Ek bid dat hierdie ๐“ต๐“ฎ๐“ท๐“ฝ๐“ฎ vir jou seisoen van ๐“ฑ๐“ฎ๐“ป๐“ผ๐“ฝ๐“ฎ๐“ต, ๐“ฐ๐“ป๐“ธ๐“ฎ๐“ฒ en onverwagte ๐“ผ๐“ฎ๐“ฎฬˆ๐“ท๐“ฒ๐“ท๐“ฐ๐“ฎ sal wees.....

As jy een woord vir hierdie nuwe ๐“ผ๐“ฎ๐“ฒ๐“ผ๐“ธ๐“ฎ๐“ท kon kies, wat sou dit wees? ๐ŸŒผ

31/08/2026

Jy WIL hierdie tutorial kyk! ๐Ÿ‘๐Ÿป๐Ÿคฉ

Jy kan enige toppie transformeer met net 2 klein goedjiesโ€ฆ en die resultaat? ๐Ÿ’›๐Ÿ™Œ๐Ÿ‹

Dis vinnig. Dis maklik. Dis โ€™n game changer.

You NEED this! โœจ

๐Ÿ‘‡๐Ÿป Sal jy dit probeer?

Zellie het hierdie Wideleg  aangetrek en nou verstaan ons weer hoekom denim nooit uit die mode gaan nie ๐Ÿ’›๐Ÿ‘– Daar is net i...
31/08/2026

Zellie het hierdie Wideleg aangetrek en nou verstaan ons weer hoekom denim nooit uit die mode gaan nie ๐Ÿ’›๐Ÿ‘–

Daar is net iets aan 'n lekker wideleg wat jou sommer laat voel jy het jou lewe bymekaar โ€” al is jou koffie koud en jou wasgoed nog op die draad. โ˜€๏ธ๐Ÿ‹โœจ

Saam met die Amanda Toppie is dit die perfekte kombinasie van gemak, styl en daardie klein Solana-magic wat ons so lief maak vir hierdie reeks.

Ons d**k Zellie dra hom mooi... maar ons vermoed julle gaan ook!

Vertel ons gou - Wat is die EEN Staute Jeans in jou kas waarsonder jy nie kan lewe nie? ๐Ÿ‘‡

Maandag vra mos vir โ€™n bietjie ekstra kleurโ€ฆ ๐Ÿ’›๐Ÿ‹Geel is jou go-to happy colour, en Stellie wys ons sommer presies hoe om ...
31/08/2026

Maandag vra mos vir โ€™n bietjie ekstra kleurโ€ฆ ๐Ÿ’›๐Ÿ‹

Geel is jou go-to happy colour, en Stellie wys ons sommer presies hoe om die week reg te begin! โ˜€๏ธโœจ

Haar geel Nammie Toppie saam met die Staute Jeans Dungaree โ€” die perfekte kombinasie van sagte kleur, klassieke denim en daardie groot strik wat die hele outfit laat pop. ๐Ÿ’›๐Ÿ‹

En die lekkerste deel? Jy kan nou joune ook bestel, presies soos Stellie hom dra.

Soโ€ฆ is geel ook jou happy colour, of moet Stellie jou nog oortuig? ๐Ÿ‹

Ons wag so baie kere vir โ€™n ๐š๐šŽ๐š”๐šŽ๐š—โ€ฆ vir ๐’”๐’†๐’Œ๐’†๐’“๐’‰๐’†๐’Š๐’…โ€ฆ vir die dag wanneer alles ๐“น๐“ฎ๐“ป๐“ฏ๐“ฎ๐“ด in plek gaan val..... ๐Ÿ™ŒMaar wat as di...
31/08/2026

Ons wag so baie kere vir โ€™n ๐š๐šŽ๐š”๐šŽ๐š—โ€ฆ
vir ๐’”๐’†๐’Œ๐’†๐’“๐’‰๐’†๐’Š๐’…โ€ฆ
vir die dag wanneer alles ๐“น๐“ฎ๐“ป๐“ฏ๐“ฎ๐“ด in plek gaan val..... ๐Ÿ™Œ

Maar wat as die ๐š๐šŽ๐š”๐šŽ๐š— waarvoor jy wag, eintlik jou ๐„๐„๐ซ๐’๐“๐ž tree is?๐Ÿ‘

Ons sien nie altyd die hele pad voor ons nie, en dalk is dit ๐’‘๐’“๐’†๐’”๐’Š๐’†๐’” hoe dit moet wees.
Want ๐“ฐ๐“ฎ๐“ต๐“ธ๐“ธ๐“ฏ vra nie dat jy alles moet verstaan nie..... ons sal nooit nie โ€ฆ.maar dit vra net dat jy ๐š‹๐šŽ๐š›๐šŽ๐š’๐š sal wees om vorentoe te beweeg.

โœ๏ธMoenie jou ๐š๐š›๐š˜๐š–๐šŽ kleiner maak omdat vrees harder praat nie.
Moenie jou ๐š•๐š’๐š dowwer laat skyn omdat jy bang is wat ander gaan d**k nie.
Daar is deure wat ๐๐„๐“ vir jรณรบ bedoel is, geleenthede wat net wag vir jou โ€œjaโ€, en seรซninge wat aan die ander kant van jou ๐š–๐š˜๐šŽ๐š lรช.

๐Ÿ‹Miskien hoef jy vandag nie groot spronge te vat nie. Miskien is ๐„๐„๐ klein tree al wat nodig is. ๐„๐„๐ besluit. ๐„๐„๐ gebed. ๐„๐„๐ oproep. ๐„๐„๐ kans wat jy vir ๐’‹๐’๐’–๐’”๐’†๐’๐’‡ gee.

โ˜€๏ธEn wie weetโ€ฆ dalk kyk jy oor โ€™n paar maande terug na hierdie dag en besefโ€ฆโ€ฆ

dit was die oomblik toe ๐‘จ๐‘ณ๐‘ณ๐‘ฌ๐‘บ begin verander het.๐Ÿ™Œ๐Ÿ’›๐Ÿ‘โ˜€๏ธ

Mag jy vandag die ๐™ผ๐™พ๐™ด๐™ณ hรช om daardie eerste tree te gee. Die res sal op die regte tyd ontvou.....

๐ŸšชAs jy vandag ๐‘ฌ๐‘ฌ๐‘ต deur kon oopmaak, watter een sou dit wees?

Hoe skimp jy vir iets? ๐Ÿ˜‚ Ons wil bietjie hoor! ๐Ÿ‘€Tag gou jou man en gee hom jou beste punch line om hierdie een te vatโ€ฆ ๐Ÿ˜...
30/08/2026

Hoe skimp jy vir iets? ๐Ÿ˜‚ Ons wil bietjie hoor! ๐Ÿ‘€

Tag gou jou man en gee hom jou beste punch line om hierdie een te vatโ€ฆ ๐Ÿ˜
Wie weet โ€” dalk werk jou skimp beter as wat jy d**k! ๐Ÿ˜‚

En as hy steeds nie die hint kry nieโ€ฆ
โ€™n Loka Voucher maak dit darem baie maklik om die boodskap oor te dra. ๐Ÿ‹๐ŸŒฟ๐Ÿ˜‰

30/08/2026

Sweet like a lemon ๐Ÿ‹๐ŸŒผ

Kyk net vir klein Avah in haar Solana PJโ€™s! ๐Ÿฅน๐Ÿ’›
Met daardie krulle, glimlag en โ€™n bietjie Solana sonskyn โ€” hoe kan โ€™n mens nou nรญe verlief raak nie?

Ons d**k daar is iets ekstra spesiaal aan kleintjies in Solanaโ€ฆ hulle dra dit met daardie sorgelose, vrolike energie wat โ€™n mens sommer dadelik laat glimlag. โ˜€๏ธ๐Ÿ‹โœจ En Avah? Sy lyk behoorlik asof sy gemaak is vir haar Sweet like a Lemon PJโ€™s. ๐Ÿ‹

Vir klein drome, groot glimlaggies, ekstra lang kuier en die sagste slaaptyd โ€” Solana is ook vir ons klein sonskynkinders. โ˜€๏ธ๐Ÿ‹โœจ

Avah, jy is sommer โ€™n hele bietjie sonskyn in jou Solana PJโ€™s! ๐Ÿ‹๐Ÿ’›โœจ

Address

N2 Business Park Industria
Mossel Bay
6506

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30

Telephone

+27712421875

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loka posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share