BeeBold Sewing

BeeBold Sewing I'm a qualified sewing pattern designer and can create almost anything from a sample piece of clothi

21/03/2023
Die tyd het aangebreek om te begin beplan vir die matriek afskeid. Moet nie te lank wag nie en begin nou reeds uitkyk vi...
28/02/2023

Die tyd het aangebreek om te begin beplan vir die matriek afskeid. Moet nie te lank wag nie en begin nou reeds uitkyk vir 'n beskikbare naaldwerkster. Kontak my gerus om daardie droomrokkie 'n realiteit te maak. Ek is in Mosselbaai. Elizabeth 076 582 7554

Trourok geskep in twee stukke waarvan een 'n verwyderbare tulle romp is. Kontak my gerus om jou droom te bewaarheid. All...
25/02/2023

Trourok geskep in twee stukke waarvan een 'n verwyderbare tulle romp is. Kontak my gerus om jou droom te bewaarheid. Alle rokke word nommerpas gemaak vir jou unieke liggaamsbou. Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Ek is in Mosselbaai. Elizabeth 0765827554

Kontak my spoedig vir pasgemaakte ontwerp van jou trourok of blomme meisie rokke. Ek is 'n gekwalifiseerde patroon ontwe...
24/02/2023

Kontak my spoedig vir pasgemaakte ontwerp van jou trourok of blomme meisie rokke. Ek is 'n gekwalifiseerde patroon ontwerper en naaldwerkster en is in Mosselbaai gebasseer maar is bereid om so wyd as Groot Brak en George te werk om u droomrok te laat realiseer vir u unieke liggaamsbou. Elizabeth 076 582 7554.

Soek jy 'n gekalifiseerde naaldwerkster en patroon ontwerper wat 'n uitrusting kan skep identies soos op 'n prentjie.? K...
22/02/2023

Soek jy 'n gekalifiseerde naaldwerkster en patroon ontwerper wat 'n uitrusting kan skep identies soos op 'n prentjie.? Kontak my gerus om teleurstelling te vermy. Ek ontwerp jou rok van 'n voorbeeld prentjie af wat nommerpas is vir jou unieke figuur. Ek is in Mosselbaai. Elizabeth 076 582 7554

Ek is 'n gekwalifiseerde naaldwerkster en patroon ontwerper. Kontak my gerus vir jou nommerpas ontwerpte Trourok; Matrie...
20/02/2023

Ek is 'n gekwalifiseerde naaldwerkster en patroon ontwerper. Kontak my gerus vir jou nommerpas ontwerpte Trourok; Matriek Afskeid rok; 21ste verjaardag Balrok en vele meer. Ek is in Mosselbaai. Elizabeth 076 582 7554

Ek is 'n gekwalifiseerde patroon ontwerper en stikster en spesialiseer in unieke en uitsonderlike ontwerpe waarvoor min ...
16/02/2023

Ek is 'n gekwalifiseerde patroon ontwerper en stikster en spesialiseer in unieke en uitsonderlike ontwerpe waarvoor min ander kans sien. Ek is ook bekend daarvoor dat ek 'n uitstekende copy artist is en die uitrustings identies geskep word soos op die sample images. Ek skep uitrustings nommerpas vir jou unieke figuur en vorm. Kontak my gerus vir jou droom Matriek Afskeid Rok. Elizabeth - 076 582 7554

Ek is 'n gekwalifiseerde patroon ontwerper en stikster en spesialiseer in uitdagende ontwerpe waarvoor min ander kans si...
16/02/2023

Ek is 'n gekwalifiseerde patroon ontwerper en stikster en spesialiseer in uitdagende ontwerpe waarvoor min ander kans sien en is bekend daarvoor dat die skeppings identies is soos op die sample image. Ek skep uitrustings nommerpas vir jou unieke figuur en vorm. Kontak my gerus vir jou droom Matriek Afskeid Rok. Elizabeth - 076 582 7554

Uit ondervinding het ek geleer dat daar gewoontlik 'n gerondskarrel is vir naaldwerksters na die middel van die jaar. Be...
15/02/2023

Uit ondervinding het ek geleer dat daar gewoontlik 'n gerondskarrel is vir naaldwerksters na die middel van die jaar. Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Kontak my gerus. Elizabeth.- 076 582 7554

Die trou seisoen is weer hier. Ek ontwerp en maak Debutante en Blomme meisie rokkies. Kontak my gerus vir 'n gratis kons...
14/02/2023

Die trou seisoen is weer hier. Ek ontwerp en maak Debutante en Blomme meisie rokkies. Kontak my gerus vir 'n gratis konsultasie om u prinsessie in haar droomrokkie te tooi. Ek is in Mosselbaai. Elizabeth 076 582 7554

Tref vroegtydig reelings vir jou matriek afskeid rok. Moet nie wag vir die laaste helfte van die jaar om te skarrel vir ...
14/02/2023

Tref vroegtydig reelings vir jou matriek afskeid rok. Moet nie wag vir die laaste helfte van die jaar om te skarrel vir 'n naaldwerkster nie. Bespreek vroegtydig vir 'n gratis konsultasie om jou droomrok te ontwerp en te laat maak. Ek is in Mosselbaai. Kontak my gerus - Elizabeth - 076 582 7554

Address

20 Danie De Jager Street
Mossel Bay
6520

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BeeBold Sewing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BeeBold Sewing:

Share