Lana Handmade

Lana Handmade Each item is carefully crafted with love.

Welcome to Lana Handmade, We specialize in creating adorable burp cloths, personalized towels, and vibrant sublimation prints that make thoughtful gifts or treasured keepsakes. We specialize in creating adorable burp cloths, personalized towels, Quilted Cot bedding, vibrant sublimation prints that make thoughtful gifts or treasured keepsakes.

31/07/2026
https://www.facebook.com/profile.php?id=61592564611810Liewe Lana Handmade familie Na baie d**k en beplan het ek besluit ...
28/07/2026

https://www.facebook.com/profile.php?id=61592564611810

Liewe Lana Handmade familie

Na baie d**k en beplan het ek besluit om my besigheid effens af te skaal.

Lana Handmade gaan nie meer handgemaakte naaldwerkprodukte soos handdoekstelletjies, spoegdoeke, kombersies en ander materiaalprodukte maak nie. Ek gaan voortaan fokus op sublimation-produkte soos eetstelletjies, bekers, tumblers en ander gepersonaliseerde geskenke.

Maar hierdie is ook die begin van 'n nuwe droom... ✨

Met groot opgewondenheid stel ek **AVARIQUE** bekend – my nuwe kreatiewe ontwerpstudio.

My passie is om pragtige temas en digitale ontwerpe te skep wat mammas en kreatiewe mense inspireer. Ek wil help om daardie spesiale droom vir 'n babakamer, verjaarsdag, geskenk of kreatiewe projek in iets werklik besonders te omskep. Ek glo elke idee verdien die kans om lewe te kry.

Ek sal dit ongelooflik waardeer as julle my nuwe avontuur wil ondersteun deur my **AVARIQUE** Facebook-blad te gaan volg. 💙 Elke follow, like, share en boodskap van ondersteuning beteken vir my die wêreld.

Dankie vir elke bestelling, elke boodskap en elke persoon wat Lana Handmade oor die jare ondersteun het. Sonder julle sou hierdie nuwe hoofstuk nooit moontlik gewees het nie.

Ek sien uit daarna om hierdie nuwe reis saam met julle aan te pak. 🤍

Luxury Digital Designs • Clipart • Printables • Templates

🌸 Personalized Kids Dinner Sets 🍝🍼Make mealtime special with a set made just for your little one 💖✨ Name + unique design...
07/04/2026

🌸 Personalized Kids Dinner Sets 🍝🍼

Make mealtime special with a set made just for your little one 💖✨ Name + unique design included

Perfect for:🎁 Gifts👶 Baby showers💕 Spoiling your own little one

📲 Order on WhatsApp: 0769092718

https://wa.me/c/27769092718

Address

Mossel Bay

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27769092718

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lana Handmade posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lana Handmade:

Shortcuts

Share