Leemaine's Creations

Leemaine's Creations Leemaine's Creations lewer alles wat handgemaak is met baie liefde. Ons verkoop alles teen 'n sakpas

Dames het julle geweet dat ek 'n rak het by Magrietjie Craft...Daar gaan julle die mooiste armbandjies, stud oorbelle, r...
20/07/2026

Dames het julle geweet dat ek 'n rak het by Magrietjie Craft...

Daar gaan julle die mooiste armbandjies, stud oorbelle, resin hout oorbelle en DIY armbandjies kry.

Die pryse begin so laag as R5.

Gaan maak 'n draai by die winkel. Dis 'n winkel met iets van alles in.

Onthou elkeer wat jy iemand ondersteun, ondersteun jy iemand se droom.

Geseënde daggie en week.
Drukkies Lean3

Stud oorbelle op 'n tagMooiste oorbelle met 'n besonderse quote by elke paar oorbelle.Prys R20 elk(Een van elk beskikbaa...
15/07/2026

Stud oorbelle op 'n tag

Mooiste oorbelle met 'n besonderse quote by elke paar oorbelle.

Prys R20 elk
(Een van elk beskikbaar)

Whatsapp my op 0846211554.

Optel in Napier of courier teen ekstra koste.

Mooi daggie en bly warm.
Lean3

Hier is so 'n sneak peek van oorbelle wat oppad is Napier toe...Van watse design hou jy die meeste van?
14/07/2026

Hier is so 'n sneak peek van oorbelle wat oppad is Napier toe...

Van watse design hou jy die meeste van?

Stunning armbandjiesR20.00 elk2 van elk beskikbaar.Whatsapp op 0846211554 indien belangstel.Optel in Napier of pudo teen...
08/07/2026

Stunning armbandjies

R20.00 elk

2 van elk beskikbaar.
Whatsapp op 0846211554 indien belangstel.

Optel in Napier of pudo teen ekstra koste.

Liefde en drukkies
Lean3

Kyk net hoe oulik is die armbandjies vir die kinders.
06/07/2026

Kyk net hoe oulik is die armbandjies vir die kinders.

R10 STUD OORBELLE SALEGroot uitverkoping op my oorbelle.Daar is een van elke paar beskikbaar.Prys: R10 per paarDit is 'n...
01/07/2026

R10 STUD OORBELLE SALE

Groot uitverkoping op my oorbelle.
Daar is een van elke paar beskikbaar.

Prys: R10 per paar

Dit is 'n goeie geleentheid as jy wil herverkoop.

Whatsapp my op 0846211554 as jy van die oorbelle wil hê.

Optel in Napier of pudo locker to locker vir R60 ekstra.

Liefde en drukkies
Leandri

R15 OORBELLE SALEGroot uitverkoping op my oorbelle.Daar is een van elke paar beskikbaar.Prys: R15 per paarDit is 'n goei...
29/06/2026

R15 OORBELLE SALE

Groot uitverkoping op my oorbelle.
Daar is een van elke paar beskikbaar.

Prys: R15 per paar

Dit is 'n goeie geleentheid as jy wil herverkoop.

Whatsapp my op 0846211554 as jy van die oorbelle wil hê.

Optel in Napier of pudo locker to locker vir R60 ekstra.

Liefde en drukkies
Leandri

Address

Newmark Street
Napier
7270

Telephone

+27846211554

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leemaine's Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Leemaine's Creations:

Share

Category