Call Directions Contact the business

DOLLA Dolla bestaan al meer as 6jaar. Van die mooiste handgemaakte oorbelle met stainless steel. Gelee in Nelspruit.

Van licence disc, stickers, vinyl sticker vir jou (moter, winkel venster), graveering op glas, klient bokse, trou bokse en meer.

❗❗❗Resin oorbelle ❗❗❗Swart en wit strepe met veneer stud.WhatsApp jou bestelling 072 362 0950
21/10/2026

❗❗❗Resin oorbelle ❗❗❗

Swart en wit strepe met veneer stud.
WhatsApp jou bestelling 072 362 0950

Een van ons gunstelling styl hout oorbelle. Hier is dit in uitgewasde denim met veneer stud.WhatsApp jou bestelling na o...
20/10/2026

Een van ons gunstelling styl hout oorbelle. Hier is dit in uitgewasde denim met veneer stud.

WhatsApp jou bestelling na ons by 072 362 0950

Lekker dag
🌻🌻🌻

My naweek oorbelle wat ek in die bos gedra het. Die resin oorbelle met krale is liggewig en stainless steel.WhatsApp jou...
19/10/2026

My naweek oorbelle wat ek in die bos gedra het. Die resin oorbelle met krale is liggewig en stainless steel.

WhatsApp jou bestellings na 072 362 0950
Courier landswyd.

Lekker Maandag
🌻🌻

Nuwe resin oorbelle!!!Pienk en rooi strepe met veneer stud.WhatsApp jou bestelling na 072 362 0950.
15/10/2026

Nuwe resin oorbelle!!!

Pienk en rooi strepe met veneer stud.
WhatsApp jou bestelling na 072 362 0950.

Nuwe resin oorbelle!!!Pienk en rooi strepe met 'n veneer stud.WhatsApp jou bestelling na 072 362 0950
15/10/2026

Nuwe resin oorbelle!!!

Pienk en rooi strepe met 'n veneer stud.
WhatsApp jou bestelling na 072 362 0950

Lekker Sondag 🌻🌻🌻
11/10/2026

Lekker Sondag
🌻🌻🌻

Wanneer die lewe vir jou suurlemoene gee, maak limonade en koop vir jou oorbelle.WhatsApp ons 072 362 0950
07/10/2026

Wanneer die lewe vir jou suurlemoene gee, maak limonade en koop vir jou oorbelle.

WhatsApp ons 072 362 0950

Lekker Sondag almal.Ons kan nie wag om julle meer te wys nie.πŸŒ»πŸ†πŸŒ»πŸ†πŸŒ»πŸ†
04/10/2026

Lekker Sondag almal.
Ons kan nie wag om julle meer te wys nie.
πŸŒ»πŸ†πŸŒ»πŸ†πŸŒ»πŸ†

Geniet julle naweek 🌻🌻🌻WhatsApp jou bestellings na 072 362 0950Ons courier πŸ‡ΏπŸ‡¦
02/10/2026

Geniet julle naweek 🌻🌻🌻

WhatsApp jou bestellings na 072 362 0950
Ons courier πŸ‡ΏπŸ‡¦

Wanneer jy van die werk kom en jou man sΓͺ rus bietjie vanaand.Ek moes maar geluister het.🀣Boor ek hierdie een oorbelle v...
01/10/2026

Wanneer jy van die werk kom en jou man sΓͺ rus bietjie vanaand.

Ek moes maar geluister het.🀣
Boor ek hierdie een oorbelle verkeerd.🀦
Gelukkig is dit mΓ΄re VrydagπŸ₯³

Lekker aand.

🌻🌻🌻

Address

Nelspruit Sp
1200

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27797939221

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DOLLA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DOLLA:

Shortcuts

Share

Category