Blossom & Bloom Boutique

Blossom & Bloom Boutique Loka Delmas & Oosrand . Still Blooming . Die lewe is te kort om vervelige klere te dra!! Blom net daar waar jy geplant is!!!!

Amanda 076 628 1970 vir enige navrae 🌷🌷🌷

🤍 ’n Vinnige update oor Hugo…Die afgelope paar ure het ons weer besef hoe ongelooflik kragtig gebed is🙌🏻🙌🏻🙌🏻Hugo is stee...
22/07/2026

🤍 ’n Vinnige update oor Hugo…

Die afgelope paar ure het ons weer besef hoe ongelooflik kragtig gebed is🙌🏻🙌🏻🙌🏻

Hugo is steeds in ICU. Hy het baie ernstige beserings opgedoen, maar… hy leef🙌🏻🙌🏻🙌🏻

En daarvoor is ons oneindig dankbaar. Elke asemteug, elke klein bietjie vooruitgang en elke nuwe dag is ’n herinnering dat God steeds besig is om wonderwerke te doen🙏🏻

Daar lê nog ’n lang pad van herstel voor. Daar gaan moeilike dae wees, onseker oomblikke en baie uitdagings. Maar ons kies om ons oë op God te hou, want ons weet Hy stap nie net voor hulle uit nie – Hy stap elke tree saam met Hugo, saam met Elani en saam met hulle pragtige seuntjies.

Uit die diepte van ons harte wil ons vir elkeen dankie sê wat gebid het, ’n boodskap gestuur het of net vir ’n oomblik stilgestaan het om aan hierdie gesin te d**k. Julle liefde en omgee dra hulle deur hierdie ongelooflik moeilike tyd.

🙏🏻Ons vra asseblief dat julle nog sal aanhou bid. Bid vir volkome genesing. Bid vir krag wanneer hulle moeg raak. Bid vir wysheid vir elke dokter en verpleegster. Bid vir vrede wat alle verstand te bowe gaan. En bid dat God se hand elke dag sigbaar sal wees in Hugo se herstel.

Ons glo steeds…
God het nie die laaste woord gesê nie. 🙏🏻🙌🏻

“Die Here is naby dié wat gebroke is van hart en Hy red dié wat verslae is van gees.” – Psalm 34:19

Hou asseblief aan om hierdie gesin in julle gebede te dra. 🙌🏻🙏🏻

Hierdie gaan NOG ‘n wonderlike getuienis word!

𝓛𝓲𝓮𝓯𝓭𝓮
𝓢𝓽𝓮𝓵𝓵𝓲𝓮

As Leana Corbitt kom kuier by Loka Delmas & Oosrand ....neem ons baie foto's 🫶🏻🫶🏻🫶🏻🫶🏻Dankie vir die kuiertjie en al die ...
22/07/2026

As Leana Corbitt kom kuier by Loka Delmas & Oosrand ....neem ons baie foto's 🫶🏻🫶🏻🫶🏻🫶🏻

Dankie vir die kuiertjie en al die lekker lag!! Ons is baie lief vir jou🌹🌹🌹

Loka
Loka Kosbaar

Whatsapp groep ✅️
https://chat.whatsapp.com/LmoUcA5udu0HiQg7k4Qr05

Whatsapp channel ✅️
https://whatsapp.com/channel/0029VbBQ0prEquiVhzTBx31f

Aanlyn winkel✅️
https://blossom-bloom.co.za/

📍Oosrand winkel
19 8th Avenue
Northmead Benoni
The Pink Piano
☆Saterdag
8:00-14:00
☆Dinsdag tot Vrydag
8:00-16:00
☆Sondag en Maandag
Gesluit

📍Delmas winkel
20 6de straat
Delmas

In die winkel:
● Loka
● Staute Jeans
● Hashtagiwant
● Still Blooming
● Betties bellies
● Swemklere dames
● Handsakke/Accessories
●Skoene dames
●payjustnow
Elke week nuwe voorraad 🌸
(Vra ons as jy iets soek en ons doen ons beste om dit te kry vir jou!!!)

Amanda 076 628 1970
Monique 078 548 3352
Elna 078 451 9152

Mooiste Betties bellies weer in voorraad 🖤R85elkLeana Corbitt 🖤Loka Delmas & Oosrand Loka Loka Kosbaar Whatsapp groep ✅️...
22/07/2026

Mooiste Betties bellies weer in voorraad 🖤
R85elk

Leana Corbitt 🖤

Loka Delmas & Oosrand
Loka
Loka Kosbaar

Whatsapp groep ✅️
https://chat.whatsapp.com/LmoUcA5udu0HiQg7k4Qr05

Whatsapp channel ✅️
https://whatsapp.com/channel/0029VbBQ0prEquiVhzTBx31f

Aanlyn winkel✅️
https://blossom-bloom.co.za/

📍Oosrand winkel
19 8th Avenue
Northmead Benoni
The Pink Piano
☆Saterdag
8:00-14:00
☆Dinsdag tot Vrydag
8:00-16:00
☆Sondag en Maandag
Gesluit

📍Delmas winkel
20 6de straat
Delmas

In die winkel:
● Loka
● Staute Jeans
● Hashtagiwant
● Still Blooming
● Betties bellies
● Swemklere dames
● Handsakke/Accessories
●Skoene dames
●payjustnow
Elke week nuwe voorraad 🌸
(Vra ons as jy iets soek en ons doen ons beste om dit te kry vir jou!!!)

Amanda 076 628 1970
Monique 078 548 3352
Elna 078 451 9152

Het jy al jou Jasira rokkie gekoop?🫶🏻🫶🏻Eindelose opsies saam met Leana Corbitt 🐾🐾Ons het nog net medium en large beskikb...
22/07/2026

Het jy al jou Jasira rokkie gekoop?🫶🏻🫶🏻

Eindelose opsies saam met Leana Corbitt 🐾🐾

Ons het nog net medium en large beskikbaar
https://blossom-bloom.co.za/product/jasira-rokkie/

Loka Delmas & Oosrand
Loka
Loka Kosbaar

Whatsapp groep ✅️
https://chat.whatsapp.com/LmoUcA5udu0HiQg7k4Qr05

Whatsapp channel ✅️
https://whatsapp.com/channel/0029VbBQ0prEquiVhzTBx31f

Aanlyn winkel✅️
https://blossom-bloom.co.za/

📍Oosrand winkel
19 8th Avenue
Northmead Benoni
The Pink Piano
☆Saterdag
8:00-14:00
☆Dinsdag tot Vrydag
8:00-16:00
☆Sondag en Maandag
Gesluit

📍Delmas winkel
20 6de straat
Delmas

In die winkel:
● Loka
● Staute Jeans
● Hashtagiwant
● Still Blooming
● Betties bellies
● Swemklere dames
● Handsakke/Accessories
●Skoene dames
●payjustnow
Elke week nuwe voorraad 🌸
(Vra ons as jy iets soek en ons doen ons beste om dit te kry vir jou!!!)

Amanda 076 628 1970
Monique 078 548 3352
Elna 078 451 9152

Blomme, vanaand vra ek dat die hemele sal dreun van ons gebede🥹🥹🥹My liefste Bestie Elani se man is baie ernstig beseer i...
21/07/2026

Blomme, vanaand vra ek dat die hemele sal dreun van ons gebede🥹🥹🥹

My liefste Bestie Elani se man is baie ernstig beseer in ’n fratsongeluk in Amerika, waar hy werk.

Ek wil julle uit die diepte van my hart vra om saam met ons vir hom, vir Elani en vir hulle twee pragtige seuntjies te bid. Bid vir God se beskerming, genesing, krag en vrede. Bid vir wysheid vir die dokters en dat hulle God se hand in elke oomblik sal ervaar.

Ons glo in ’n God wat wonderwerke doen.🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻

Ons glo in die krag van eensgesinde gebed. As jy hierdie sien, vat asseblief ’n oomblik en fluister ’n gebed op vir hierdie kosbare gesin.

“Want waar twee of drie in My Naam saam is, daar is Ek tussen hulle.” – Matteus 18:20

Julle gebede beteken meer as wat woorde ooit kan sê🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻

𝑶𝒏𝒔 𝑮𝑳𝑶 𝒊𝒏 '𝒏 𝑮𝒐𝒅 𝒗𝒂𝒏 𝑾𝒐𝒏𝒅𝒆𝒓𝒘𝒆𝒓𝒌𝒆!!!!

𝑳𝒊𝒆𝒇𝒅𝒆
𝑺𝒕𝒆𝒍𝒍𝒊𝒆

21/07/2026

Mooiste Animal print Loka broek!🐾🐾

Leana Corbitt wys vir ons dat jy hierdie broek in die somer ook gaan dra....ons is mal oor die looks🫶🏻🫶🏻

Loka Delmas & Oosrand het nog een van elk
small,Large en Xl
R599

https://blossom-bloom.co.za/product/atalia-loka-broek/

Loka Kosbaar

Whatsapp groep ✅️
https://chat.whatsapp.com/LmoUcA5udu0HiQg7k4Qr05

Whatsapp channel ✅️
https://whatsapp.com/channel/0029VbBQ0prEquiVhzTBx31f

Aanlyn winkel✅️
https://blossom-bloom.co.za/

📍Oosrand winkel
19 8th Avenue
Northmead Benoni
The Pink Piano
☆Saterdag
8:00-14:00
☆Dinsdag tot Vrydag
8:00-16:00
☆Sondag en Maandag
Gesluit

📍Delmas winkel
20 6de straat
Delmas

In die winkel:
● Loka
● Staute Jeans
● Hashtagiwant
● Still Blooming
● Betties bellies
● Swemklere dames
● Handsakke/Accessories
●Skoene dames
●payjustnow
Elke week nuwe voorraad 🌸
(Vra ons as jy iets soek en ons doen ons beste om dit te kry vir jou!!!)

Amanda 076 628 1970
Monique 078 548 3352
Elna 078 451 9152

Mooiste Leana Corbitt in haar Jasira breistof top en Staute Jeans sporty !!! Soveel moontlikhede🐾🐾🐾🐾🐾🐾🐾Koop joune aanlyn...
21/07/2026

Mooiste Leana Corbitt in haar Jasira breistof top en Staute Jeans sporty !!! Soveel moontlikhede
🐾🐾🐾🐾🐾🐾🐾

Koop joune aanlyn
https://blossom-bloom.co.za/product/jasira-crewneck-truitjie/

Loka Delmas & Oosrand
Loka
Loka Kosbaar

Whatsapp groep ✅️
https://chat.whatsapp.com/LmoUcA5udu0HiQg7k4Qr05

Whatsapp channel ✅️
https://whatsapp.com/channel/0029VbBQ0prEquiVhzTBx31f

Aanlyn winkel✅️
https://blossom-bloom.co.za/

📍Oosrand winkel
19 8th Avenue
Northmead Benoni
The Pink Piano
☆Saterdag
8:00-14:00
☆Dinsdag tot Vrydag
8:00-16:00
☆Sondag en Maandag
Gesluit

📍Delmas winkel
20 6de straat
Delmas

In die winkel:
● Loka
● Staute Jeans
● Hashtagiwant
● Still Blooming
● Betties bellies
● Swemklere dames
● Handsakke/Accessories
●Skoene dames
●payjustnow
Elke week nuwe voorraad 🌸
(Vra ons as jy iets soek en ons doen ons beste om dit te kry vir jou!!!)

Amanda 076 628 1970
Monique 078 548 3352
Elna 078 451 9152

Ek l♡ve net my Staute Jeans wideleg!!! Ek het hom maar sommer saam met alles aangepas🤎🤎Ons het nog 'n 2xl Buckle tophttp...
20/07/2026

Ek l♡ve net my Staute Jeans wideleg!!! Ek het hom maar sommer saam met alles aangepas🤎🤎

Ons het nog 'n 2xl Buckle top
https://blossom-bloom.co.za/product/buckle-top-bruin-jasira/

Jy gaan definitief meer as een wideleg nodig hê...ons het PayJustNow 👀👀👀

https://blossom-bloom.co.za/product/staute-wideleg-donker/

Loka Delmas & Oosrand
Loka
Loka Kosbaar

Whatsapp groep ✅️
https://chat.whatsapp.com/LmoUcA5udu0HiQg7k4Qr05

Whatsapp channel ✅️
https://whatsapp.com/channel/0029VbBQ0prEquiVhzTBx31f

Aanlyn winkel✅️
https://blossom-bloom.co.za/

📍Oosrand winkel
19 8th Avenue
Northmead Benoni
The Pink Piano
☆Saterdag
8:00-14:00
☆Dinsdag tot Vrydag
8:00-16:00
☆Sondag en Maandag
Gesluit

📍Delmas winkel
20 6de straat
Delmas

In die winkel:
● Loka
● Staute Jeans
● Hashtagiwant
● Still Blooming
● Betties bellies
● Swemklere dames
● Handsakke/Accessories
●Skoene dames
●payjustnow
Elke week nuwe voorraad 🌸
(Vra ons as jy iets soek en ons doen ons beste om dit te kry vir jou!!!)

Amanda 076 628 1970
Monique 078 548 3352
Elna 078 451 9152

Het jy al jou Jasira legging gekoop?Ons het nog in van die groottes beskikbaar 🐾🐾🐾🐾https://blossom-bloom.co.za/product/j...
20/07/2026

Het jy al jou Jasira legging gekoop?

Ons het nog in van die groottes beskikbaar 🐾🐾🐾🐾
https://blossom-bloom.co.za/product/jasira-legging/

Loka Delmas & Oosrand
Loka
Loka Kosbaar

Whatsapp groep ✅️
https://chat.whatsapp.com/LmoUcA5udu0HiQg7k4Qr05

Whatsapp channel ✅️
https://whatsapp.com/channel/0029VbBQ0prEquiVhzTBx31f

Aanlyn winkel✅️
https://blossom-bloom.co.za/

📍Oosrand winkel
19 8th Avenue
Northmead Benoni
The Pink Piano
☆Saterdag
8:00-14:00
☆Dinsdag tot Vrydag
8:00-16:00
☆Sondag en Maandag
Gesluit

📍Delmas winkel
20 6de straat
Delmas

In die winkel:
● Loka
● Staute Jeans
● Hashtagiwant
● Still Blooming
● Betties bellies
● Swemklere dames
● Handsakke/Accessories
●Skoene dames
●payjustnow
Elke week nuwe voorraad 🌸
(Vra ons as jy iets soek en ons doen ons beste om dit te kry vir jou!!!)

Amanda 076 628 1970
Monique 078 548 3352
Elna 078 451 9152

Address

19th 8th Avenue Northmead Benoni
Northmead
1501

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:00
Tuesday 08:30 - 16:00
Wednesday 08:30 - 16:00
Thursday 08:30 - 16:00
Friday 08:30 - 16:00

Telephone

+27766281970

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blossom & Bloom Boutique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blossom & Bloom Boutique:

Share