Kleinreus se Niggie en Neef

Kleinreus se Niggie en Neef Styl vir niggie én neef — van kleintyd tot grootword

02/09/2026

👖👟 Dis DENIM SEPTEMBER by Niggie!

Kom kies jou lente-uitrusting én bypassende tekkies:

🤍 Wit tekkies – R280 elk
💚 Groen "slip on" skoene – R250 elk
👖 Denimromp – R295 elk
Beperkte voorraad

Kom maak ’n draai! 😉

27/08/2026

Niggie se lentetoppies is uniek, stylvol en nét ’n bietjie besonders… dalk wag joune reeds vir jou! 😉🧡

Niggie het beslis 'n uitrusting vir jou hierdie Lente! 🧡
25/08/2026

Niggie het beslis 'n uitrusting vir jou hierdie Lente! 🧡

21/08/2026

✅ Kom kyk gerus wat het Niggie op uitverkoping en die nuwe Lente-klere. 🌻
Lekker Vrydag! 🥳🤩

N.S. Daar was geen kliënte beseer met die maak van hierdie video nie. 😉😂🧡

13/08/2026
Skoene? ✅Stewels? ✅Augustus uitverkoping? ✅Sien julle by Niggie 😉🧡
12/08/2026

Skoene? ✅
Stewels? ✅
Augustus uitverkoping? ✅

Sien julle by Niggie 😉🧡

🧡 Niggie se Augustus-uitverkoping is hier! 🧡Dis nou die perfekte tyd om jou winterkas aan te vul! ❄️ Van die klein Niggi...
07/08/2026

🧡 Niggie se Augustus-uitverkoping is hier! 🧡

Dis nou die perfekte tyd om jou winterkas aan te vul! ❄️ Van die klein Niggies en Neefs tot groot Niggies en Neefs – ons het stylvolle winterklere teen nog beter pryse.

✨ Bekostigbaar, maar goeie gehalte
✨ Winterklere vir die hele gesin
✨ Beperkte groottes en hoeveelhede beskikbaar

Hierdie is sommer net 'n paar van die items wat tans op uitverkoping is. Kom loer gerus in – jou nuwe gunsteling winter-uitrusting wag dalk vir jou!

📍 Saffierstraat 84, Orania
📲 072 810 3411

📢 Vakante pos: Voltydse BestuurderKleinreus se Niggie&Neef in Orania is op soek na ’n netjiese, betroubare en stiptelike...
05/08/2026

📢 Vakante pos: Voltydse Bestuurder

Kleinreus se Niggie&Neef in Orania is op soek na ’n netjiese, betroubare en stiptelike persoon om by ons span aan te sluit.

⚠️ Belangrik: Aansoekers moet verblyfreg in Orania hê.

📅 Sluitingsdatum: 31 Augustus 2026
📧 [email protected]
📞 072 810 3411

Stuur jou CV vandag – dalk is jy net die regte persoon vir die werk!

Address

84 Saffier Street
Orania
8752

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 05:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27728103411

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleinreus se Niggie en Neef posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category