Karookind

Karookind Avonture gewaarborg.

Die "Merlot" - wynrooi Karootoppie het geland! 🍷 Hoe lyk dit vir jou?
27/05/2025

Die "Merlot" - wynrooi Karootoppie het geland! 🍷

Hoe lyk dit vir jou?

Julle het gevra, ek het geluister...Ons nuwe toppe se ontwerp is uit. Beskikbaar in Bottelgroen, Dieprooi en Houtskool. ...
13/05/2025

Julle het gevra, ek het geluister...

Ons nuwe toppe se ontwerp is uit.
Beskikbaar in Bottelgroen, Dieprooi en Houtskool. Mans en vroue is ewe mal hieroor!

Stuur 'n boodskap vir bestelling!

Hier is lekker hard gewerk agter die skerms!'n Nuwe ontwerp het die lig gesien en ons deel dit binnekort met julle. Stil...
09/05/2025

Hier is lekker hard gewerk agter die skerms!

'n Nuwe ontwerp het die lig gesien en ons deel dit binnekort met julle. Stilte is nie altyd sleg nie, maar hier is ons weer!

Ons hoop al ons Karookinders bly knus hierdie winter!
13/06/2024

Ons hoop al ons Karookinders bly knus hierdie winter!

Karoostappies 💛
30/09/2023

Karoostappies 💛

Goeiemore aan al ons Karookinders en Woestynrosies!Hoe behandel die winter julle sover?🌿🌿🌿
18/07/2023

Goeiemore aan al ons Karookinders en Woestynrosies!

Hoe behandel die winter julle sover?

🌿🌿🌿

Daar is mos iets aan ‘n oop Karoo en ‘n kampvuur 🔥 Droom solank oor die langnaweek wat wag!
14/06/2023

Daar is mos iets aan ‘n oop Karoo en ‘n kampvuur 🔥

Droom solank oor die langnaweek wat wag!

Vanaf een Karoomamma aan die res - Geseënde Moedersdag!Mag jy nog vir jare dorings uit Karoovoetjies uithaal. Loer gerus...
14/05/2023

Vanaf een Karoomamma aan die res - Geseënde Moedersdag!

Mag jy nog vir jare dorings uit Karoovoetjies uithaal.

Loer gerus op ons stories vir Karoomammas in aksie. 🌿🌿🌿

Karookind is méér as net ‘n “toppie”. Dis identiteit wat jou omhels en wat jy vir die wêreld uit basuin. Vir hierdie mam...
11/05/2023

Karookind is méér as net ‘n “toppie”.

Dis identiteit wat jou omhels en wat jy vir die wêreld uit basuin.

Vir hierdie mamma in Australië bring dit heimwee, maar ook hoop.

Dankie Denise vir dié lekker foto!

Nuwe Karoobondeltjies 🥰Dankie vir die mammas vir die oulike foto’s! Dis ons gunsteling seisoen. 🌿
08/05/2023

Nuwe Karoobondeltjies 🥰

Dankie vir die mammas vir die oulike foto’s!

Dis ons gunsteling seisoen. 🌿

Jy sal wonder wat maak die Karoo anders… Dis iets wat jy nie altyd in woorde kan omskryf nie, maar jy kan ‘n Karookind u...
20/03/2023

Jy sal wonder wat maak die Karoo anders…

Dis iets wat jy nie altyd in woorde kan omskryf nie, maar jy kan ‘n Karookind uit die Karoo neem, en sy identiteit sal aan hom kleef waarookal sy spore getrap word.

Ons kan nie wag dat hierdie Karooklong weer van oor die waters terugkeer nie. Maar hy weet: dit maak nie saak hoe lank hy daar is nie - hy kom terug, want hy is een van ons.



Address

Orania
8752

Opening Hours

Monday 09:00 - 14:00
Tuesday 09:00 - 14:00
Wednesday 09:00 - 14:00
Thursday 09:00 - 14:00
Friday 09:00 - 14:00

Telephone

+27726029815

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karookind posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karookind:

Shortcuts

Share