23/07/2024
Trendy Vintage aanlyn verkope is besig om weg te doen met hul mans klere en wil meer direk aan die publiek begin verkoop. Ons winkel sal vanaf eerskomende Vrydag die 26ste Julie n groot uitverkoping hou op al ons mans klere. Vanaf aand pakke tot formele hemde en broeke, sport baadjies en vele meer. Kom loer gerus in by 124 Langenhoven weg Oudtshoorn of kontak ons gerus by 082 442 0839 of 044 279 2236 indien u meer inligting versoek. Let wel dit is n uitverkoping ons sal dus nie enige mans klere aankoop nie.