Niggie Strikkies

Niggie Strikkies Welcome to The Niggie Strikkie co. Where everyday is a good hair day! Join our bow community!๐ŸŽ€

Blou, wit en rooi is altyd treffend saam! Dit gaan nog beter lyk op die sport veld terwyl die meisies rond hardloop!So p...
13/07/2026

Blou, wit en rooi is altyd treffend saam! Dit gaan nog beter lyk op die sport veld terwyl die meisies rond hardloop!

So paar Bokkieweek strikke vir โ€˜n klompie sportiewe meisies wat afgelewer is in Marble Hall onlangs.

Hoop julle het geskitter!

โ€˜n Paar besige maande is al agter die rug!  โœจ So klein terug blik op wat was! Hierdie strikke ๐ŸŽ€ het al die pad Windhoek ...
04/07/2026

โ€˜n Paar besige maande is al agter die rug!

โœจ So klein terug blik op wat was! Hierdie strikke ๐ŸŽ€ het al die pad Windhoek toe getravel en toe van Windhoek af Engeland ๐Ÿด๓ ง๓ ข๓ ฅ๓ ฎ๓ ง๓ ฟ toe!

Hoop julle het geskitter soos jul strikke ๐ŸŽ€ op jul toer!

As jy wil bestel vir jou skool, sport span of provinsiale span stuur vir ons โ€˜n whatsapp! ๐Ÿ“ž

๐Ÿ“Paarl
๐Ÿ“ฑ0723114488

โœจ โ€˜n Paarl netbal en hokkie spanne wat gaan spog dat hulle eenvormig lyk op die sportveld hierdie week! ๐ŸŽ€ Het jy โ€˜n hokk...
21/06/2026

โœจ โ€˜n Paarl netbal en hokkie spanne wat gaan spog dat hulle eenvormig lyk op die sportveld hierdie week!

๐ŸŽ€ Het jy โ€˜n hokkie ๐Ÿ‘ toernooi of โ€˜n netbal toer of selfs interskole wedstryde wat om die draai is?

๐ŸŽ€ Ons gee afslag op grootmaat aankope so whatsapp ons gerus!

https://wa.me/message/H5D5JXJLKXQEN1

Ek doen hierdie nie eintlik nie, want ek voel mense weet nie altyd hoeveel werk in gaan in iets soos byvoorbeeld โ€˜n dood...
25/04/2026

Ek doen hierdie nie eintlik nie, want ek voel mense weet nie altyd hoeveel werk in gaan in iets soos byvoorbeeld โ€˜n doodgewone strik nie! ๐ŸŽ€ Ook nie hoeveel bestellings ontvang word op โ€˜n dag nie!

Jy kan dalk net 10 strikke bestel, maar wat jy nie weet nie is dat ek op dieselfde dag nog 13 ander bestellings ontvang het. Dalk elkeen 10 strikke elk of soms is dit 150 strikke per bestelling!
As mens nou begin somme maak sal mens begin verstaan waarom dit so lank vat. Jou 10 strikke is byvoorbeeld 2 verskillende kleure so dan is die stertjies van die strik al klaar 20, dan kom die boonste gedeelte van die strik by. Weereens 2 verskillende kleure so dan is dit nog 20 stukke lint wat gesny moet word, vasgewerk moet word met naald en garing en dan weer n keer vasgewerk moet word aan die stertjies van die strik. En die punte moet mooi afgewerk word sodat jou lint nie uitrafel nie!

Dan kom die rekenaar werk ook nog by. Elke naam of wapen moet gemaak pas word sodat dit opgeprint kan word op die lint. Ek het die afgelope ruk sommige dae 5 ure per dag spandeer net op die rekenaar alleen.

Ek wens ek het AI gehad om my te help met elke liewe detail sodat ek vinniger bestellings kan afhandel, maar tog is dit baie vervullend om op die sportveld my hande werk in die wind te sien rondwapper soos jou kind die hokkie bal jaag of daai doel in doel op die netbal baan!

So eintlik wat ek wil sรช is wees asseblief geduldig. Daar gaan soveel liefde en tyd in hierdie. As ek nie jou whatsapp antwoord nie is dit omdat ek my vingers stompies werk๐ŸŽ€

โœจ Sulke oulike en kleurvolle skool strikke! Hierdie meisies gaan net so skitter soos hierdie strikke die seisoen! โœจ Heer...
12/04/2026

โœจ Sulke oulike en kleurvolle skool strikke! Hierdie meisies gaan net so skitter soos hierdie strikke die seisoen! โœจ

Heerlik om besigheid te doen Christelike Privaatskool Leipoldtville - CPL ๐ŸŽ€

Address

Paarl

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Niggie Strikkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Niggie Strikkies:

Shortcuts

Share